Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meerhof Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Meerhof

Meerhof Lodge is 'n pragtige grasdak-lodge aan die voet van die Witwatersberg ? daar waar die Krokodilrivier by die Hartbeespoortdam in vloei. Die lodge bied uitsigte oor die Hartbeespoortdam tot by die Magaliesberg...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Meerhof

Dié gastehuis word deur die majestueuse Magaliesberge omring, in 'n area waar jy waarlik jou skoene kan uitskop terwyl jy na die visarend in die verte luister. Château la Mer Exclusive Guesthouse is 'n luukse, Fra...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meerhof

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Call of the Fish Eagle at Ifafi is 'n bekoorlike vakansiehuis in die Ifafi Aquatic Club by die Hartbeespoortdam. Dié pragtige oord is 100 m van die waterfront af en aan die voorheuwels van die Magaliesberge in Noor...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Ponciana Superior Guesthouse het die Tripadvisor-toekenning in 2013 ontvang, en is 'n eksklusiewe, luukse gastehuis in Ifafi. By ons verloor gaste hulself in die wonderskone uitsigte en sonsondergange oor die Hartbe...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Bojanala

Club Cocomo bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer. Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Casa la Mer is 'n selfsorghuis in Broederstroom wat teen die hange van die Magaliesberge lê en uitkyk oor die Hartbeespoortdam. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n stil en rustige omgewing geleë en bied asemrowen...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Ile Du Lac Self Catering is naby die R512 en R104 op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Broederstroom in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Dié huis is versteek in 'n lowerryke, groen oase waar die Krokodilrivier...

Vanaf
R1 860
per nag (plek vir 2)
Lodge in Broederstroom, Bojanala

La Montagne Guest Lodge is 'n 4-ster lodge op 'n berg met 'n asemrowende uitsig oor die Magaliesberge en die Hartbeespoortdam. Verblyf word in verskeie suites, luukse tente en houthuisies gebied. Elke suite is indi...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broederstroom, Hartbeespoort

Oppiberg Guesthouse is ‘n selfsorgvakansiehuis met 'n uitstekende uitsig oor die Krokodilrivier en op die omliggende berge. Dis naby Hartbeespoort en bied staproetes tussen inheemse suikerbos vir die avontuurlusti...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Noordwes

Eagles View Self-catering Home is in die pragtige Eagles Landing-landgoed in Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 sitkamers, 2 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meerhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za