Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Middelpos

4.1 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Middelpos van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelpos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Middelpos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelpos selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelpos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelpos Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelpos

Mulberry Rest bied oornagverblyf in die dorp, Upington. Die Oranjerivier vloei deur die dorp wat dit 'n vrugbare streek maak met wingerde, boorde en 'n speelgrond vir watersport-entoesiaste. Dié eenslaapkamereen...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelpos

Why Not? is 'n gastehuis wat rustige selfsorg-akkommodasie bied in die dorp Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dis 'n goeie opsie vir groepe of families wat die Noord-Kaap besoek. Gaste kan die dag deurbri...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Middelpos

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Oosterville

MultiPro Manor bied selfsorgkamers in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorpskern. Akkommodasie beskik oor 2 dubbelkamers en 4 2-enkelbedkamers. Die dubbelkamers is ru...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blydeville, Oosterville

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in. Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oosterville, Upington

Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall. Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenh...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blydeville, Blydeverd

ChriZelo Self-Catering Unit is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of sakereisiger. Dit is naby die Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld, en is stapafstand vanaf die Medi-Clinic, fisioterapeut, spesiali...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Blydeverd

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal...

Vanaf
R780
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Blydeville, Blydeverd

Innie Skylte skuil in Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dié privaat kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer, en staan agter die eienaars se huis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en daar...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat met die Kalahari-Namakwa-Namibië-roete tussen Johannesburg en Kaapstad reis. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keidebees, Upington

Kalahari Rus is in Upington geleë, aan die oewer van die Oranjerivier, een van die grootste riviere in Suid-Afrika. Upington bied 'n ryk kultuur en geskiedenis aan besoekers. Kalahari Rus bied netjiese en skoon oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Middelpos selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Middelpos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Middelpos akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za