Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Monte Sereno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Sereno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Sereno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Sereno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Sereno Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Sereno

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Wes-Kaap

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat residensiële eiendom in gerieflike stil woonarea geleë. Die eenheid is binne loopafstand van 'n Spar, apteek en restaurant. Dit bied maklike toegang tot d...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Condia is in Somerset-Wes in 'n stil, gegoede woonbuurt met pragtige uitsigte op die Helderberg- en Hottentotsholland bergreekse. Dis naby verskeie restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonste...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Wes-Kaap

Guesthouse Beautiful View verwelkom toeriste, sakelui, sportlui en natuurliefhebbers. Ons bied 3 slaapkamers, elkeen met sy eie tema, met verskeie geriewe om gaste 'n tuiste weg van die huis te bied. Al ons bedden...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Villa Pyrmontes Guesthouse skuil teen die hang van die Helderberge met 'n uitsig oor Valsbaai. Die gastehuis is naby Erinvale Gholfbaan en nog 5 ander gholfbane en dit is dus ideaal vir gholfspelers. Verblyf word a...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

The Somerset Grace Guest House is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word in Somerset-Wes. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in 3 eenhede en is geskik vir 9 gaste. Die eenhede sluit die Family & Friend...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Scotties bied bekostigbare verblyf wat ten volle toegerus is vir al jou selfsorgbehoeftes. Ons is in 'n afgesonderde tuin aan die voet van die Helderberge geleë. Scotties is net 30 minute van Kaapstad af en 20 minu...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

In die rustige, voorstedelike Somerset-Wes sal reisigers hierdie luukse oase aantref. Verblyf by ons verseker 'n ervaring van Euro-Afrika sjiek in hierdie manjifieke omgewing. Smul aan ons heerlik voorbereide maalty...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Cloudscape is in die pragtige Helderbergvallei in Somerset-Wes naby Kaapstad en Stellenbosch. Dit bied 'n skouspelagtige uitsig op die Hottentots-Hollandberge in 'n rustige area en is die perfekte plek om jou batter...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Villa Vista bied gehalteverblyf in 'n weelderige buurt in Somerset-Wes en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die strand, wynplase, doending...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za