Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Morelig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morelig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morelig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morelig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morelig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Morelig

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Oos-Vrystaatse Hooglande

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Vrystaat

Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers op 'n plaas net 2 km vanaf Bethlehem op die N2 in Harrismith se rigting en 30 ...

33% af Naweke!
VanafR2 490
R1 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Pielanshoek Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike kothuis op ’n plaas sowat 5 km vanaf Bethlehem, 37 km vanaf Clarens en net 49 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Dié ko...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier. Dis naby die N5 (Durban/Harrismith-p...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Motte Gastehuis is op die N5, 4 km vanaf Bethlehem in die rigting van Harrismith geleë. Hier kan jy die natuurskoon en vreedsaamheid van die Oos-Vrystaat geniet. Dis die ideale plek om te oornag as jy ver moet r...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond bied. Bethlehem is deur die Voortrekkers gedurende die 1840's gevind, en is vandag die tuiste van ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Morelig

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Farmers Rest is 'n bekoorlike eenheid op 'n beesplaas 15 km vanaf Bethlehem. Dis langs die eienaar se huis en is die ideale naweekwegbreek vir gaste wat die Vrystaat wil verken. Dié eenslaapkamereenheid het slaapp...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Thal der Ruhe Gasteplaas is op 'n plaas naby Bethlehem geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir dié wat op soek is na rustige verblyf. Die dubbelverdiepingkothuis het 2 ...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek van die besige stadslewe af. Verblyf is beskikbaar in 7, mooi versierde kamers elk met 'n en suite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Morelig akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za