Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Morelig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morelig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morelig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morelig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morelig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Morelig

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Hank Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bethlehem in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Birch Bush B&B bied luukse B&B en suite-kamers en 2 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons konferensiesaal het geriewe wat kan voorsiening maak vir tot 30 gaste. Spyseniering vir m...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe. The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapk...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Harmony is in die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die perseel is slegs 1 km vanaf Hoogland MediClinic, 2 km vanaf Frontie...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Krith Guest House and Self-Catering is in die rustige woonbuurt La Provence geleë, net 1,8 km van die N5 af met gerieflike toegang tot die plaaslike lughawe. Die gastehuis het 'n uitsig oor die Kloof Natuurreservaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

GooseBerry Guest House is in die dorpie Bethlehem in die Vrystaat geleë. Die gastehuis is ideaal vir kontrakteurs, sakereisigers of gesinne. Daar is 2 luukse kamers, 3 standaardkamers en 2 sakpas-duplekskamers. Al...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kihara Guest House is in Panorama, Bethlehem geleë. Dié dorp is sowat 90 km wes van Harrismith af, 140 km oos van Kroonstad af en 240 km noordoos van Bloemfontein af en 30 km vanaf Clarens. Dié gastehuis bied ve...

Vanaf
R500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Roosmalva is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 'n gesin van 4 in Bethlehem. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Morelig akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za