Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Betty’s Boutique Hotel

"Always a great town with great golf courses and hangouts."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Hartenbos en Mosselbaai sal ons definitief weer sien."

Mosselbaai

Withuis

"Wonderlike strand en klimaat."

Mosselbaai

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Mooi en lekker vakansiedorp met 'n rustige vakansiegevoel en naby ander dorpe."

Mosselbaai

Beach Club 901

"Mosselbaai bly maar 'n mooi dorp. Kom ten minste 2 keer per jaar daar, al is dit net vir 'n naweek."

Mosselbaai

Coastal Hospitality - Beach Club 105

"Ongelooflike potentiaal om een van die groot vakansieplekke te raak veral met al die akkommodasie langs of naby die see asook al die aktiwiteite wat jy kan doen."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Sal enige tyd weer daarheen teruggaan."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Lekker, rustige dorpie. 100% verlief geraak op die plek."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"n Lekker vakansiebestemming en naby aan George, Stilbaai en vele meer. Omgewing is pragtig en weer matig."

Mosselbaai

Innikol 38

"Mossel Bay is a beautiful place. I love the upgrades that were done. Nice place to vacay with family and friends."

Mosselbaai

Breaker View

"Sal graag weer wil kom vakansie hou in Mosselbaai. Baie skoon en rustig."

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"It was my first time to Mossel Bay, didn't see much this time around but will make a point of vacation time in Mossel Bay."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Top vakansiebestemming!"

Mosselbaai

No. 4 Duke Street

"Van die skoonste en netjiesste vakansiedorpe in ons land. "

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Baie mooi plek. "

Mosselbaai

Withuis

"Nice and cosy seaside town."

Mosselbaai

Beach Club 207

"Pragtige skoon en netjiese dorp. Beslis die moeite werd om tyd daar te spandeer."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Pragtige plek."

Mosselbaai

Seariver

"Die weer is meestal gematig in Mosselbaai."

Mosselbaai

Mona Lavender

"I had no idea how beautiful Mossel Bay was, we travelled all over, the Kingfisher resturant at the harbour was great, don;t miss out on the old main road, gin making, wine tasting. Got it all."

Mosselbaai

Beach @ 100 meter

"Mosselbaai voel soos 'n ander land - Love daai strand!"

Mosselbaai

Nautica 403

"Great place for quiet times, fine dining and nice views."

Mosselbaai

28 B Lorea

"Baie goeie toeriste-aantreklikhede. Ons hoogtepunte sluit in die Zipline, 'n seilbootrit en 'n besoek aan die Point of Human Origins by Pinacle Point."

Mosselbaai

Hartenbos Strandhuis

"Definitief goeie plek om te wees."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Ons was beïndruk met die natuurskoon. Pragtige strande en skoon strate."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Mosselbaai is goeie opsie vir 'n vinnige wegbreek."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Pragtige, veilige vakansiedorp met soveel om te doen. Baie restaurante om van te kies."

Mosselbaai

Breaker View

"Baie lekker restuarante en koffiewinkels en markte, en natuurlik die stand."

Mosselbaai

25 on Rooiels

"Mooi plek en nie te besig nie. Mooi uitsigte."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang