Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Altyd lekker."

Mosselbaai

Mona Lavender

"Dis maar net van natuur 'n mooi plek."

Mosselbaai

Santos Beach Pavilion E

"Die beste weer dwarsdeur die jaar. Slegs gesukkel om ordentlike seekos by 'n restaurant in Mosselbaai te kry. Moes Knysna toe ry."

Mosselbaai

Stephen

"Awesome holiday destination. So much to do in and around Mosselbay. Padi Mosselbay does all types of diving courses close by and is so very accommodating. The zipline is a must! What a view!"

Mosselbaai

Lagoonette

"Enigste plek om vakansie te hou, Mosselbaai is tops!"

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 3

"Very pleasant holiday destination!"

Mosselbaai

The Point Hotel

"Werklik 'n netjiese, skoon en pragtige geleë bestemming. Ek sal dit aanraai vir enige iemand wat nog nooit in die geweste vakansie gehou het nie."

Mosselbaai

Innikol 38

"'n Skoon en vriendelike bestemming."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Hartenbos is daar naby en 'n lieflike plek met hope aktiwiteite vir jong kinders en besienswaardighede."

Mosselbaai

Coastal Hospitality - De Valle 43

"My place of birth, always beautiful. Make use of all the facilities available in and around Mossel Bay to make your stay even more enjoyable. Walk around the Point, go into the cave, do the zip line, cycle, go running from Diaz Beach to the Point early morning, it is safe. Visit places around Mossel Bay - we went to The Redberry Farm, which has the biggest maze in the Southern Hemisphere, just before you enter George."

Mosselbaai

Paradise Found

"Daar het ek my hart al 'n paar jaar terug verloor. Fantastiese vakansiebestemming, heerlike eetplekke, mooi skoon dorp en baie besienswaardighede."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 1

"Heerlike vakansiebestemming met baie aktiwiteite vir klein kinders."

Mosselbaai

Annie Ben 2

"Mosselbaai is netjies en skoon, dis altyd lekker om daar vakansie te hou."

Mosselbaai

Sandstone Manor

"Baie vriendelike mense, skoon dorpie."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 6

"Baie oulike gesinsvakansieplek."

Mosselbaai

Huisie by die see

"Ons gaan nooit weer iewers anders heen nie."

Mosselbaai

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Mosselbaai is 'n stapdorp waar jy moet verwag om te rus. Nie baie plekke om kinders/tieners in die winter besig te hou. Die groot winkelsentrums moet per voertuig bereik word, jy kan nie stap nie. Baie stapplek en vreeslik baie koffie kuierplekke, vir my beslis die moeite werd."

Mosselbaai

Fonteine Park

"Fantastic time and experience."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 7

"Gaan vir seker beplan om 'n vakansie te hou in Mosselbaai."

Mosselbaai

Hartenbos Woonstel

"Pragtige dorp."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Baie lekker vakansiebestemming."

Mosselbaai

Breaker View

"Goed vir die siel."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Pragtig, en 'n mooi kuierplek met baie geriewe, soos swem, zipline, inkopiesentrums en lieflike restsurante wat heerlike kos bedien."

Mosselbaai

Riviera Hotel

"Enige vakansieganger se droom."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Toeristevriendelik. Skoon en daar is baie om te sien."

Mosselbaai

Die Kreef Woonstel

"Dit is baie meer besig as wat ons voorheen ervaar. Dit brei vreeslik uit. Dit is nie meer 'n rustige vakansieplek nie."

Mosselbaai

Alikreukel Hartenbos B22

"Veilig en netjies, vakansievriendelik."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang