Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R830
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

516 The Granger is 'n stylvolle en moderne woonstel in Granger-baai, Kaapstad. Dit is gerieflik op die perseel van die Radisson Blu Hotel geleë en ongeveer 1 km van die V&A Waterfront en Kaapstad Stadion af. Die w...

Vanaf
R3 055
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

512 The Granger is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in Granger Bay in Kaapstad. Ons bied uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel beskik oor lugversorging en bied slaapplek vir 2 mense. Daar is o...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Croxteth Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in en rondom die Atlantiese kusgebied in Kaapstad. Die huis i...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand en die middestad is...

10% af Aanbod!
VanafR998
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Uber Chic Heritage House is 'n selfsorghuis in Groenpunt, net 5 minute van die strand, die promenade, Green Point Park en talle winkels, kafees en restaurante af. Die huis is 5-10 minute se ry vanaf Tafelberg, die V...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 2)
Hotel in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap

The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierl...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Groenpunt, Wes-Kaap

never @ home Cape Town is in Groenpunt in Kaapstad geleë en die area is veral bekend vir sy voetslaanroetes, wynproe, prentjiemooi roetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Kaapstad Stad...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

506 The Granger is in die eksklusiewe Water Club-kompleks in Granger Bay aan die Atlantiese Seekus geleë. 506 The Granger bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle ateljeewoonstel wat ideaal is vir sakereisigers en vaka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]