Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Stunning Legacy is ’n pragtige dakwoonstel in ’n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel het ’n pragtige uitsig op Seinheuwel en die gebou spog met ’n dakswembad wat oor Kaapstadstadion en die Atlantiese Os...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy I - 1 Bedroom is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie op soek na verblyf naby verskeie geriewe in die Atlantiese kusgebied en omliggende omgewing. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Zia's Accommodation is in die hartjie van Groenpunt, 'n heerlike sentrale ligging in Kaapstad, naby die bekende W&A Waterfront. Dié moderne, smaakvol ingerigte selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Afribode Mainhill 302 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt se hoofweg oorkant die Groenpuntpark. Dié ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n selfsorg-kombuis en 'n eetkamertafel. Daar is...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Afribode Mainhill 301 is 'n pragtige ateljeewoonstel met 'n puik ligging in Groen Punt, 'n byderwetse woonbuurt in Kaapstad. Dié oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

Granger 504 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige woonstel in Mouille Point wat smaakvol ingerig is. Die woonstel het 1 slaapkamer en is 'n ideale plek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat naby die V&A Wat...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Kingslyn is 'n grasieuse herehuis uit die 19de eeu en bied bekoring, glans en elegansie uit vervloë dae, met net die beste moderne luukse en gasvryheid. Die kamers is volledig toegerus en elkeen beskik oor 'n TV, ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Wes-Kaap

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Croxteth House Green Point Village is 'n Victoriaanse selfsorghuis in Groenpunt, Kaapstad. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die huis is smaakvol ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za