Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy G01 is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige woonstelblok met toegangbeheer en ‘n portierdiens in Groenpunt. Daar is ook ‘n privaat binnehof met stoepmeubels. Dié woonstel het lugversorging en slaa...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy I - 1 Bedroom is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie op soek na verblyf naby verskeie geriewe in die Atlantiese kusgebied en omliggende omgewing. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Afribode's Charle Terrace is 'n pragtige ateljeewoonstel met 'n puik ligging in Groen Punt, 'n byderwetse woonbuurt in Kaapstad. Dié oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Fairmile on Main is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Groenpunt. Hierdie gebou is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in Kaapstad se middestad en op die Atlantiese Seekus te verken....

Vanaf
R2 507
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

503 Morakani is ‘n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt oorkant Kaapstad Stadion en net ‘n entjie vanaf Groenpunte se sakekern met restaurante en nagklubs. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 3 en ‘n ooppla...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Kingslyn is 'n grasieuse herehuis uit die 19de eeu en bied bekoring, glans en elegansie uit vervloë dae, met net die beste moderne luukse en gasvryheid. Die kamers is volledig toegerus en elkeen beskik oor 'n TV, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Wes-Kaap

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

9 Westward bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n enkelwoonstel wat sentraal geleë is op die hoek van Hill- en Antrimstraat waar Groenpunt en Drieankerbaai mekaar ontmoet. Dié smaakvol versierde woonstel is op di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Harpers House is in Groenpunt in Kaapstad geleë en is 'n opgeknapte Victoriaanse huis uit 1892 met oorspronklike afwerkings soos 'n hoë Victoriaanse plafonne en antieke kaggels. Die V&A Waterfront is ook naby. V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]