Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Mowbray

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Mowbray van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Mowbray besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mowbray.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mowbray selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mowbray Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mowbray Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mowbray

Garden Apartment on Rondebosch Common is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein woonstelblok oorkant die pad van Rondebosch Common in Rosebank, met uitsigte op die agterkant van Tafelberg. Die woonstel is stil en privaat e...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Mowbray

711 Paragon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Paragon-gebou in Observatory, Kaapstad. Die Paragon-gebou is net 300 m van die Universiteit van Kaapstad se Mediese Kampus, 2 km van di...

Vanaf
R1 179
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Mowbray

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Mowbray

Cottage Pi is in 'n stil tuin in die hartjie van Observatory geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige huis. Die slaapkamers front na die tuin en lei na die binnehof. Die huis het 2 slaapkamers waa...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR570
R456
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mowbray

20 on Dixton is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis met 6 en suite-kamers in die voorstad Mowbray in Kaapstad. Dit is net soos jy afdraai van Liesbeeck Parkway en die N2 af geleë. 20 on Dixton is ook na aan die Univer...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mowbray

Selby House is sentraal geleë in Mobray, 'n sjiek buurt in Kaapstad. Daar is allerlei doendinge en besienswaardighede om te verken soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n gr...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Mowbray

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR449
R404
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

25 Ash is 'n semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil straat in Observatory naby verskeie kroeë, restaurante, kuns, klerewinkels en kruidenierswinkels. Die huis is ideaal vir kort- of langtermynverblyf en openbare v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Zia's Rondebosch is sentraal geleë in die sekuriteitskompleks, Rondebosch Village in Kaapstad. Dié moderne en smaakvol gemeubileerde, ten volle toegeruste woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die ee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mowbray selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Mowbray akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mowbray akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za