Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.
"Sedert 1990 is dit besig om in 'n spookdorp te verander. Lëe huise, besighede onttrek, ens."
"The juice processing plant about 100 meters away was rather noisy at times. Malelane is OK but could do with a clean up."
"Die omgewing is baie droog en warm op die stadium, maar die diere het opgemaak vir dit! "
"Marloth is teenaan die wildtuin wat lekker is. Dink net hulle moet meer doen om al die plekke binne mooi te hou. "
"Restaurante baie duur, Geen slaghuis in die dorp nie. Nie 'n besoekersvriendelike dorp nie."
"Witrivier is 'n baie rustige dorpie wat naby aan baie besienswaardighede is en sommer 'n klipgooi van die Wildtuin af."
"Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon."
"Die dorpie Sabie is ryk aan geskiedenis met pragtige natuurskoon (maar iets sal gedoen moet word aan die swak paaie na die watervalle)."
"Oppas! Twee nagte by die park is te min! Enige stap-entoesias sal die plek geniet. En dan is die (wilde) bokke/diere tussen die huise 'n groot bonus."
"Ons het heerlike koffiewinkels geniet asook restaurante. Kon nie eens by almal uitkom wat ons wou nie. Beslis 'n lekker plek."
"Baie toeristebestemmings in die omgewing, bv. Krugerwildtuin, grotte ens. is naby genoeg, asook die lughawe. Pragtige dorp. "