Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.
"Vir ‘n klein dorpie is daar baie om te doen met baie vriendelike mense!"
"With all due respect but Barberton is a dingy place. We won't be back again. For dinner there is in fact only one restaurant: Namaste. The portion is more than huge. The service is 50/50 (the 2nd time we ate there we waited for 55 minutes before we got our meals, in spite of the fact we were the only guests.) So that was that for us."
"Baie interessante dorp en geskiedkundige plekke om te besoek. Ook baie interessant is Birds of Prey met besoeke en vlieg-demonstrasie."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Feijoa"Hier was ongelukkig baie beurtkrag en dit maak die verkeer baie swaar."
"Uitmintende plek, maar die huise word baie en op mekaar gebou, op die spoed van bou gaan daar binnekort meer huise as bos en diere wees, moenie so oorbou en op mekaar bou nie, dit belemmer mens se privatheid en rustigheid wat mens in die bos wil ervaar. Die 1ste winkel by die petrolpompe moet opgradeer word, beter klientediens sal voorkeer wees, en beslis iets aan die reuk in die winkel doen, en die area skoon hou soos rommel in dromme te gooi, die 2de winkel area by die waterpark is perfek en baie handig!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Bergsig Self-Catering"If you are a mountain biker, Trailworx has created some great trails in the area. Enquire at Friends Cafe for details. Carry spares (especially tyres)."
"Beautiful sites to see outside White River. Mac Mac falls, Pinnacle Rock, Gods Window etc."
"Heerlike bosveldwegbreek. Genoeg fasiliteite om aan daaglikse behoeftes te voorsien sonder om soos 'n besige dorp te voel. Nabyheid van Krugerwildtuin vir dagritte is gerieflik."
"Hardly any animals to feed this time round. Perhaps they cull if too many? Quite sad."
"Baie vriendelike mense. Mooi natuur. Ek sal dit so geniet as ek permanent in Marlothpark kon bly. Baie lief vir diere."
"Marloth Park has small supermarkets, several restaurants, shops, etc. Animals are coming by houses and gives you a real bush experience."
"Dit is 'n baie rustige plek en die bosveld met diere is pragtig. Hier kan mens weer jou siel vind."
"Marloth Park is the nice place to visit, but the road/street and the security it is not satisfactory. If only they can increase the security/safety services and make the street a little bit wider for two way drive, it is difficult when driving and the other car is approaching from the opposite direction."
"Die dorp bied nie veel behalwe die inkopiesentrum nie. Die enigste voordeel is dat dit teenaan die Kruger Wildtuin grens en naby genoeg is om oor te slaap net buite die park."