Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"They are right, during my trip I get some bad surprises. I recommend this place the food was very nice."
"Die omgewing is baie mooi. Die sekeriteit was streng en die wilde diere wat oral te sien is, laat jou voel of jy al klaar in die wildtein is."
"Dulstroom munisipaliteit moet hulle munisipale dienste se water- en elektrisiteitsvoorsiening uitsorteer. Dis 'n toeristedorp en kan nie wisselvalligheid in piek besoekerstye bekostig nie."
"Great location for anyone looking to get close to nature. Highly recommend Marloth park and having Kruger National park only 20 mins away, gives you the best of both worlds."
"Marlothpark is pragtig! Voel of jy in die Krugerwildtuin bly. Lekker winkels om jou nodige items te kry en goeie besigheidsure ook."
"Ons het baie lekker gelag vir al vir die groot seekoeie, hulle is werklik groot. Baie bokkies gesien, baie vlakvarke en buffels, apies en krokodille in die rivier. Die restaurant teen die wildtuin is beslis 'n moet, het die mooiste uitsig met sonsondergang. Het dit baie geniet. Al die mense is super vriendelik."
"Mpumalanga is always a wonderful experience. An amazingly clean province."
"John Jack Inn is die hoogtepunt van Chrissiesmeer as 'n toeristebestemming. Daar is 'n baie lekker restaurant en Gin Shop op die perseel."
"Pragtige landskap en omgewing. Hartseer egter om die vervalle strate te sien - sommige is amper onrybaar."
"A really promising and improving destination. I started coming to Secunda's 3 in 1 marathon festival a few years ago and the new mall hadn't been planned yet and today there's a beautiful mall. "
"Hazyview is ongelooflik besig en in die winkels word jy vertrap. Ons het nie baie veilig gevoel om ons motor by die Shopping Mall te los nie."
"We unfortunately had an unpleasant experience in the CBD were two men distracted my husband and stole my cellphone from within our car whilst my husband was sitting in the driver's seat and I had gone into an emergency pharmacy to purchase medication - so safety within the CBD would need to be addressed."