Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Middelburg, Mpumalanga

Aero Lodge

"Its clean, and safe, and everything is within reach."

Marlothpark, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Alles wat jy nodig het om 'n week te ontspan, is beskikbaar in die park, 'n regtige wildtuin-atmosfeer."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Graskop is the perfect place to stay for at least 3 days to truly experience this area and it is close to most of the wonders."

Lydenburg, Mpumalanga

Salem Gastehuis

"Paaie is baie sleg op pad soontoe."

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"Die ondersteuningsdienste in Marloth kry nie volpunte nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Definitely, an excellent stay for tourists to choose from. A wide range of animals comes and visits the area."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Lovely town. Very friendly people. Great travel destination. We will be back."

Panoramaroete, Mpumalanga

Dullstroom Country Cottages

"Een van die mooiste gedeeltes van ons land."

Dullstroom, Mpumalanga

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Baie mooi dorp, dit is uiters jammer dat mens deur Belfast moet ry om daar uit te kom, wat lyk of dit bombardeer is. Wil beslis meer gereëld 'n aand wegbreek na Dullstroom toe."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Gold Rush

"Pragtige natuurskoon."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Perfect weekend getaway!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Stunning klein dorpie met die beste restaurante."

Malelane, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"Die dorp was netjies en toeganklik."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Unit 612

"Hazyview is a nice holiday destination."

Panoramaroete, Mpumalanga

Selah Guest Cottages

"Baie mooi roete met interessante besienswaardighede en natuurtonele."

Mpumalanga

Ribbokkloof Holiday Farm

"Goeie en slegte paaie!"

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Marloth is hemels, baie uitstekend."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Die outobanke is nie altyd aanlyn nie, ABSA en Capitec."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"We have been going to Marloth Park for a couple of years and enjoy it every time. The shop's prices are just ridiculous on a few items that we didn't plan on bringing from home."

Middelburg, Mpumalanga

Schanskop 10

"Middelburg, nogsteeds een van die skoonste dorpe in Mpumalanga. Die toegangswee tot die dorp word ongelukkig geteister met swaar verkeer(vragmotors), wat lei tot frustrasie."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Die tuine word deeglik onderhou. Daar is 'n lekker groot swembad en jy is maar 3 km vanaf Sabie."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Dit is een van my heel gunstelling-vakansiebestemmings. Die rustigheid is ongelooflik."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Baie mooi landskap en oulike dorpie."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Ons hou baie van Dullstroom. Baie lekker vir 'n kort wegbreek. Die restaurante is wonderlik."

Marlothpark, Mpumalanga

Sonop in Marloth

"Dit is 'n heerlike wegbreek van die stad, inteendeel, ons het sommer besluit om ook vir ons 'n plek te koop vir ons aftrede, ons sien vreeslik uit daarna!"

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Some good places of interest, and places to eat."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang