Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Myoli Strand

4.7 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Myoli Strand

Vanaf
R1 880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Goukamma - Mvubu Bish Lodge is ’n verhewe selfsorg-houtkothuis met 'n grasdak in ’n melkhoutwoud in die Goukamma Natuurreservaat. Die Goukamma Natuurreservaat en Marine-bewarea is op die Tuinroete tussen Sedgef...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R2 338
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Ruigtevlei, Tuinroete

A Bird's Eye View Farm Stay is 'n lieflike selfsorg-plaashuis wat die ideale wegbreek uit die stad bied. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is bo-op 'n heuwel met 'n uitsig oor mere en op die berge. Die hui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Eastbrook River Lodge is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete op 'n historiese plaas tussen Knysna en Sedgefield. 'n Oase met maklike toegang tot die N2. Dit is omring deur inheemse woude met 'n 1,2 m-lang...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

38 Trails End is net buite Sedgefield geleë en bied gehalteverblyf vir 'n groot gesin, 2 klein gesinne of 'n groep vriende. Hierdie lieflike huis is sowat 5 km van Sedgefield af teen die Swartvleimeer. Dit is 'n...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Equleni Guest House is in Rondevlei in Sedgefield. Verblyf is beskikbaar in 3 ruim kothuise naby die strande, restaurante, winkels en opwindende doendinge. Elke kothuis het 'n ruim, privaat onderdakbalkon met 'n g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Studio @ Mount View Lodge is 'n ruim, luukse selfsorg-ateljeewoonstel waar troeteldiere welkom is. Dit is ontwerp om by die plattelandse landskap in te pas en is in 'n stil, rustige en veilige omgewing wat aan g...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Swartvlei Equestrian Estate is 'n gasteplaas met lieflike selfsorg-kothuise en 'n herehuis. Dié landgoed het 5 lieflike kothuise te kies en te keur. Daar is 3 kothuise, elk met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke...

25% af Aanbod!
VanafR1 275
R956
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Eagle's Nest is gerieflik geleë tussen Wildernis en Sedgefield, in die hartjie van die Tuinroete. Die omgewing is veral bekend vir landskapsritte, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede,...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Myoli Strand

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet. Gerieflike verb...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The View @ Kairos bied oornagverblyf aan die hange van 'n berg naby die kusdorpie, Sedgefield. Die dorp word omring met mere, sandduine, dennebome, die Swartvlei Riviermonding, en die warm Indiese Oseaan. Verblyf w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Reflections Eco-reserve is 'n natuurreservaat in Rondevlei wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Die reservaat word aan 3 kante begrens deur die Tuinroete Nasionale Park en die natuurskoon in hierdie omgewing is ...

Vanaf
R1 256
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike suites in die bome wat uit hout, glas en seil gebou is. Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad,...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Ouma’s Farmhouse is 'n huis sowat 20 km vanaf Wildernis en bied rustige verblyf vir 'n plaasstyl-wegbreek. Dié ruim selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoi...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Buttercup Loft is op die eienaar se eiendom in die Paradise Ridge Natuurlandgoed. Dis langs die N2, tussen Wilderness en Sedgefield, geleë. Die woonstel bied 'n die treffende see-uitsig vanaf die dek en slaapka...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Eagle's Call is tussen Wildernis en Sedgefield op 'n klein plaas tussen die Langvlei- en Rondevlei-mere. Ons bied ruim en gerieflike verblyf in verskeie kothuise. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 7 - Wys 91 tot 65

Welkom by die Myoli Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za