Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Myoli Strand

4.7 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Myoli Strand

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Reflections Eco-reserve is 'n natuurreservaat in Rondevlei wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Die reservaat word aan 3 kante begrens deur die Tuinroete Nasionale Park en die natuurskoon in hierdie omgewing is ...

Vanaf
R1 256
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike suites in die bome wat uit hout, glas en seil gebou is. Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad,...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Ouma’s Farmhouse is 'n huis sowat 20 km vanaf Wildernis en bied rustige verblyf vir 'n plaasstyl-wegbreek. Dié ruim selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoi...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Buttercup Loft is op die eienaar se eiendom in die Paradise Ridge Natuurlandgoed. Dis langs die N2, tussen Wilderness en Sedgefield, geleë. Die woonstel bied 'n die treffende see-uitsig vanaf die dek en slaapka...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Eagle's Call is tussen Wildernis en Sedgefield op 'n klein plaas tussen die Langvlei- en Rondevlei-mere. Ons bied ruim en gerieflike verblyf in verskeie kothuise. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne en ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield...

Winter-
aanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Froggy Pond Country Farmstay is 'n goed ingerigte selfsorgvakansiehuis op 'n privaat plaas in Rondevlei Heights naby Hoekwil in Wildernis. Geniet privaatheid en rustigheid, oop ruimtes, majestueuse berguitsigte en g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Piglets Cottage is 'n selfsorg-kothuis omring deur plase en berg-uitsigte. Dit is die ideale plek om te ontspan, het 'n tuin met 'n heining en 'n uitsig oor die privaat dam met 'n ryk voëllewe. Die kothuis is ges...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Libertas Farmhouse bied selfsorgverblyf op 'n melkplaas in die idilliese meer-area in die hartjie van die Tuinroete. Die plaashuis is met liefde gerestoureer en bied slaapplek aan 10 tot 12 gaste. Dit is die ideale ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

The Funny Farm Shire is in die landelike, sonnige gebied langs die vleilande van die Tuinroete Nasionale Park geleë. Daar is 'n oorvloed van voëllewe op die plaas en die aangrensende vleilande. Besoek gerus die Ma...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Buffalo Valley - River Lodge is 1 van 3 houtlodges in Buffalo Valley, 'n groot bewarea wat grens aan die Goukamma-rivier, net 2 km van die warm Indiese Oseaan af. Die kothuise is baie privaat en elke kothuis is in '...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Lakeside Villa is 'n rustige lodge langs die Tuinroete van Suid-Afrika, net buite die dorpe Wildernis en Sedgefield. Toeriste sak toe op Wildernis met sy wye strande, rustige see en matige klimaat regdeur die jaar. ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Idlewild Gasteplaas is op 'n makadamiaplaas in Hoekwil geleë en bied selfsorg-eenhede met lieflike uitsigte. Gaste kan tussen 4 selfsorg-eenhede, die Plaashuis of Tuisbly met slaapplek vir 8 en die Kothuis of Woo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz, Wildernis

Soul Flight is 'n selfsorghuis in Kleinkrantz. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 100 m vanaf Kleinkrantz-strand. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en oop...

Vanaf
R1 810
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Goukamma - Otter's Rest is ’n selfsorglodge in die Goukamma Natuurreservaat. Die Goukamma Natuurreservaat en Marine Bewarea is op die Tuinroete tussen Sedgefield en Knysna. Dit het ’n verskeidenheid fassinerende...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinkrantz, Wildernis

Wildernis Pondok is in die Kleinkrantz-woonbuurt in Wilderness geleë met 'n braaistoep en see-uitsig. Dit is naby die N2 en is slegs 8 km van Wilderness Village se winkels en restaurante af. Die ruim eenheid op di...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Kleinkrantz

Sunset Dunes is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is 150 m vanaf die strand geleë en die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Dié dubbelverdieping vakansiehu...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinkrantz, Wildernis

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en doendinge. Verblyf word in ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wildernis, Kleinkrantz

Jolie's Beach House is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en is naby die strand geleë. Die dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinkrantz, Wildernis

Sea and Lakes Self-catering Unit is in Kleinkrantz, Wildernis en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of reisiger. Dis naby 'n winkel, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Dié knus woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 6 - Wys 101 tot 69

Welkom by die Myoli Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za