Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1074 reviews.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

"Die blomme was vir my 'n bonus!"

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Die blomme is pragtig en dit was die moeite werd om spesiaal daarvoor te ry. "

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"'n Stukkie hemel op aarde!"

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Springbok is a good base-city for when you want to see the flowers. "

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Jy ken jou land nie as jy nog nie die Namakwaland en sy mense ervaar het nie."

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Springbok is 'n lieflike dorp, skoon en almal is baie vriendelik."

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Lieflike area, 'n moet vir almal."

Springbok, Namaqualand

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Springbok en omgewing is pragtig."

Springbok, Namaqualand

The Olive Tree Guest House

"A very interesting town with close links to the old mining areas outside the town. Meals at the Springbok Lodge huge and very good value."

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

"Ontzettend mooi als de bloemen bloeien, een unieke belevenis."

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Pragtige omgewing en lieflike blomme in Skilpad gesien."

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"Baie mooi blomme om Springbok en omgewing. Wonderlike berge en natuurskoon. "

Namaqualand

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Geniet ons eie land met al sy bekoring, konsentreer op die positiewe, daar is oneindig baie plekke wat ons moet beleef en ondersteun in ons eie land wat net Suid-Afrika kan bied!"

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Fantasties in die blomme tyd."

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"Lekker geleë om die blomme te sien, heelwat ander besienswaardighede en geskiedkundige punte van belang in die omgewing."

Springbok, Namaqualand

Daisy Country Lodge

"Good centre for the traveller north (or south) as well as those wanting to see the wild flowers in neighbouring places."

Springbok, Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Baie pragtig dorp en die blomme in die omgewing is pragtig! "

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Ons was verbaas oor die algemene natuurskoon."

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Blommetyd of te nie, Namakwaland is mooi en bekoorlik."

Springbok, Namaqualand

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Geen inligting oor wegneemkos opsies nie. "

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

" Namaquland is beautiful and fascinating - culturially, historically, the vegetation, the geology. "

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Alhoewel ons slegs deur Springbok gereis het, het dit voldoen aan ons behoeftes tov winkels en restaurante."

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Dit hang af van die seisoen."

Springbok, Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Wonderlike omgewing. Die Noord-Kaap is 'n moet vir almal wat dit nog nie besoek het nie!"

Springbok, Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Nie veel kans gehad om daar rond te ry nie omdat ek die hele oggend in die Goegap Natuurreservaat, 4 km buite die dorp, deurgebring het! Dit was BAIE DIE TYD WERD Interessante plantegroei (ook buite die blomseisoen), ruwe klipkoppies, gemsbokke, springbokke, sebras en voëls. Die twee wandelroetes se aanwysers in die veld moet beslis opgradeer word, maar net die stap in die veld was al pragtig. Op Springbok inkopies gedoen vir vars vrugte, eiers en kaas by die plaaslike Spar, 'n uitstekende winkel. Pella, oos van Springbok, is ook 'n lang besoek werd."

Namaqualand

Brandrivier

"Wondrous environment, soul regenerating."

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Sou graag meer inligting t.o.v. die kopermyn wou sien asook die padtekens daarvoor. Heerlik vakansie gehou en dit baie geniet. Mense is baie gasvry en vriendelik."

Springbok, Namaqualand

The Olive Tree Guest House

"Aangename klein dorpie. Beslis 'n goeie plek om te oornag oppad en terug van Namibia af. "

Springbok, Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Heerlike platteland en baie rustige atmosfeer, sal weer daar aandoen, wil nog eendag meer in die Noord-Kaap reis en besigtig."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers