Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Aanbod!
VanafR6 490
R4 327
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap, Namibië

The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van die verlede, geesdriftige karakter en 'n stylvolle interieur, waar 'n mens aan 'n pienk jenewer kan teug terwyl jy die uitgestrekte woestynlandskap waardeer...

33% af Aanbod!
VanafR3 806
R2 537
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zambezi, Namibië

Namushasha River Lodge bied verblyf in 'n lieflike lodge wat 25,3 km suid van Kongola in Namibië geleë is. Die lodge skuil aan die oewer van die Kwandorivier en bied 'n uitsig oor die seekoei-poel. Daar is meer as...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ariamsvlei, Namibië

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf is b...

33% af Aanbod!
VanafR3 806
R2 537
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kavango Wes, Namibië

Hakusembe River Lodge is in die Caprivi-strook van Namibië geleë, en is 'n idilliese ligging aan die suidelike oewer van die Okavangorivier, met 'n uitsig oor Angola in die noorde. Aan die einde van 'n kronkelende...

33% af Aanbod!
VanafR3 866
R2 577
per nag, vir 2 mense
B&B in Zambezi, Namibië

Zambezi Mubala Lodge is 'n moderne lodge op die oewer van die Zambezi-rivier en bied 'n rivierwegbreek. Dié lodge is 40 km oos van Katima Mulilo langs die B8. Die lodge is 'n voëlkenner se droom en is die tuiste v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hardap, Namibië

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsi...

33% af Aanbod!
VanafR3 806
R2 537
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibië

Etosha Safari Lodge is op die 'n koppie en bied fantastiese uitsigte oor die Mopane bosland. Hierdie stylvolle lodge is gerieflike geleë 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park. Die lodge ...

33% af Aanbod!
VanafR3 008
R2 005
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is. Dié hotel bied...

33% af Aanbod!
VanafR3 216
R2 144
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap, Namibië

Kalahari Farmhouse is ’n groen oase in die Kalahari. Dié intieme lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 11 kothuisstyl-chalets met kaggels en plaashuis-bekoorlikheid. Die chalets het 'n tuin-uitsig. Die lodge is aa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vineta, Namibië

32@Woker gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte woonbuurt Vineta in Swakopmund. Dis net 1 blok van die see en ongeveer 2 km van die middedorp af. 32@Woker is 600 m vanaf die Indoor Sports-kompleks waar daar '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za