Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Gastehuise

43 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Magisha Guest House is in die middel van Mbombela (Nelspruit) in 'n still woonbuurt geleë en dit word omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakan...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Nelspruit geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor di...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Hierdie pragtige Duitse gastehuis bied besonderse akkommodasie met onweerstaanbare gasvryheid. Dit is weggesteek en omring deur 'n natuurreservaat en bied asemrowende berguitsigte en onvergeetlike sonsondergange. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

@ 4 Annette is in 'n stil buurt in Nelspruit net 5 kilometer vanaf Nelspruit Natuurreservaat geleë. Die eenheid het 'n kombuisie, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers. Zebrina Guesthouse 9 luukse kamers, 6 ateljeekamers, 6 st...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit

85 Ehmke bied gerieflike verblyf net 2 km van Nelspruit se sakekern af, na aan die winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, 'n rolprentteater en rolbalbaan. Ons het standaard-dubbelkamers of standaar...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Vineyard On The Hill is in Nelspruit geleë en ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 7 kamers wat pragtig ingerig is en elkeen oor sy eie badkamer beskik. D...

10% af Naweke!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

9 on Feijoa bied ruim kamers en is ideaal geleë in die hartjie van die West Acres woonbuurt in Nelspruit. Die eenhede is perfek vir paartjies of sakereisigers. Die eenhede is elkeen toegerus met 'n LCD-TV en DStv...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

La Roca, 'n top-instansie wat grens aan die Nelspruit Natuurreservaat, bied luukse verblyf met 'n vriendelike en hartlike atmosfeer. Hier kan gaste onbelemmerde uitsigte oor die reservaat en veraf berge geniet, en d...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Lowveld Living Guesthouse is sentraal in Mbombela geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en gesinne. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelspruit gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Nelspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]