Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Nieuwoudtville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nieuwoudtville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 213 resensies.

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"If you are looking for a quiet getaway from the city in winter, Nieuwoudtville is a good option."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Daar's genoeg om te sien en te doen in die omgewing."

Nieuwoudtville

Wapad Gastehuis

"'n Plek waar die siel rus en vrede vind."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Cheap, affordable and great stay. "

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Very friendly, well-kept."

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Great little town, lots to offer."

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Ek het 2 eetplekkies vooraf gekontak om te hoor of hul oop is tydens ons besoek. Beide het bevestig - toe ons 16h00 die middag ry om aandete te soek was ons ingelig die dorp is die laaste week stil so die plekke maak vroeg toe. Daar was geen publieke toilette beskikbaar vir gebruik wanneer jy besienswaardighede in die dorp besoek nie. Vodacom (buite-inwoners se beheer) se sein was af van die vorige aand tot 13h30 die volgende dag. Ek het die dame wat skuinskoek verkoop weke voor ons besoek probeer kontak via SMS en foonoproep en kon haar ook glad nie in die hande kry nie. Dit blyk die dorp maak net voorsiening vir hul gaste gedurende blommetyd."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Dis ’n Karoo-dorpie. Gaan om te ontspan en weg te kom van die gejaag en lawaai."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Van die heel mooistes."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"There is a shortage of public toilet facilities."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Ons het die heerlikste roostekoeke by die locals gekoop."

Nieuwoudtville

Neutedop Selfsorg

"Sal goed wees as daar ’n restaurant of koffi winkel kan wees vir ’n gesellig saam kuier."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Sentraal vir blommekyk en ryk geskiedenis."

Nieuwoudtville

Killiansvlei

"We felt as though we'd been taken back in time - a quaint little village and surroundings which we were able to explore! The flowers, the reason for visiting Nieuwoudtville, didn't disappoint!"

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Etes heerlik, maar duur."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Die dorp is baie afhanklik van die natuur, maar as Moeder Natuur saamspeel kan mens maar op Nieuwoudtville gaan kuier."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"In blommetyd is dit ’n aangename dorp."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"'n Baie spesiale dorp met pragtige ou geboue en plase en die mooiste veldblomme."

Nieuwoudtville

10 Downing Street

"Die slaghuis is puik."

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Een van die beste plekke om te besoek in die blommetyd, naby die berge en maklik om vir 'n dag see toe te ry. Stop dan sommer by 'n paar wynplase in die Vredendal-area."

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Tydens blomseisoen 'n absolute moet!"

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Baie goeie toeristedorpie, met baie om te sien en doen."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Nieuwoudtville is a fantastic destination to stay for the flower season as there are so many places to visit. I would recommend a 2-night stay."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"It is worth visiting the area during the wild flower season. The town is well prepared for the influx of visitors and all the basics are available. The area offers more than just the flowers, e.g. the waterfall, the Quiver tree forest and the church in town."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Blommeland in al sy glorie."

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Pragtig en lekker besig met die blomseisoen."

Nieuwoudtville

Neutedop Selfsorg

"The flowers were spectacular this year."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Rustige dorpie met baie vriendelike mense, besoek gerus die Rooibostee Fabriek, dit was baie interessant."

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Beautiful, but better if the sun shines."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"The only town in the north Western Cape that was well organised for visitors in this flower season."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem