Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Nieuwoudtville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nieuwoudtville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 213 resensies.

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Baie oulike dorpie met interessante geskiedkundige agtergrond, baie besienswaardighede in die nabye omgewing."

Nieuwoudtville

10 Downing Street

"A great little town, friendly people and incredible flowers."

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Beste blommekyk in die land."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Baie interessante omgewing."

Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin

"Uitstekend vir blommetyd."

Nieuwoudtville

Killiansvlei

"It depends on what you are looking for. We went to see wildflowers and to prepare for a five-day hike. If you're looking for a Dubai-type luxury hotel shopping experience, forget it."

Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage

"Mense is vriendelik."

Nieuwoudtville

Neutedop Selfsorg

"Skoon, gasvrye dorp - perfek geleë om in die blomseisoen hier te kom kuier."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Mens lees nou agterna van al die dinge rondom Niewoudville wat dalk sou help as mens dit voor die tyd geweet het. Miskien wanneer mens die besprekings doen net ’n kort nota van besienswaardighede ."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Pragtige blomme en baie besienswaardighede tydens die blommeseisoen."

Nieuwoudtville

The Nedersetting Nieuwoudtville

"The main attraction was obviously the flowers in the flower season and astro photography being a dark sky area."

Nieuwoudtville

The Nedersetting Nieuwoudtville

"The flowers were spectacular in town and along the roadside just outside town."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Pragtige dorp met gasvrye mense."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Baie lekker ondervinding met die mooiste natuur en omgewing."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Baie oulike dorpie met karakter en 'n paar lekker restaurante en padstalle."

Nieuwoudtville

10 Downing Street

"In blommeseisoen is dit pragtig en sentraal."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Baie mooi dorpie met pragtige natuurskoon."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Ons het ’n inligtingkantoor gesoek."

Nieuwoudtville

Lekker lê Selfsorg

"Nieuwoudtville bied baie aan 'n toeris, selfs buite die blomseisoen. Papkuilsfontein is beslis ons volgende oorslaapplek. Die Matjiesfonteinpadstal was 'n absolute verrassing en het my teruggeneem in tyd - Sout van die aarde-mense wat dit bedryf. Die roete via die waterval en kokerboomwoud was beslis die moeite werd. My man en seun het dit per fiets gedoen!"

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"As jy wil wegbreek uit die stad en jouself weer wil vind sal ek dit hoogs aanbeveel."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Na die streeksreën loop die pragtige waterval 'n paar kilometer buite die dorp. Dis 'n moet sien. Pragtige berglandskap in die omgewing en op pad na die Kokerwoud. Sien uit om die blommeskouspel te sien in Augustus/September."

Nieuwoudtville

Oudeklip Gastehuis

"Rus vir die siel."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"Klein en vriendelike dorpie."

Nieuwoudtville

Bokveld Guesthouse

"Moet pragtig wees in die blomme-tyd!"

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Oulike plattelandse dorp met interessante mense, stories, plekke en mooiste blomme!"

Nieuwoudtville

Linda se Dop

"Die oorvloedige Maartblomme was vir ons 'n abolute fees. Dit was ook lekker om entrepreneurs te ontmoet wat in die stil tyd ook aanhou sake doen."

Nieuwoudtville

10 Downing Street

"Great stopover heading for Augrabies or Kgalagadi Transfrontier Park."

Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

"'n Regte plaasdorpie. Heel verras met al die interessanthede daar rond!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem