LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordhoek
4.7/5
volgens 44 resensies

Lees regte resensies van Noordhoek van 44 geverifieerde gaste

Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek akkommodasie

Bladsy 6 - 34 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Noordhoek
Vanaf
R3 210
per nag, vir 6 mense

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die om...

Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Fietsry
Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 210
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R6 000
per nag, vir 8 mense

Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's en kroeë is. Fin Whale B...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Self-catering Sea Views bied 2 woonstelle teen die berg in Vishoek. Gaste het 'n gedeeltelike see-uitsig van die groot balkon af. Die enke...

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Serengeti Sands

Selfsorg in | Vishoek, VishoekWes-Kaap
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense

Serengeti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis teen die berg in Vishoek. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor Valsbaai geniet t...

Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R7 100
per nag, vir 2 mense

Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat verblyf en ontbyt bied aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaapstad. Die lodge is id...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R7 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

A Place in Thyme is teen die berghange in Vishoek geleë. Dit bied bekoorlike selfsorg-verblyf in 3 verskillende eenhede. 'n Place in Thyme...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

15% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf R1 089
R1 089 R926
per nag, vir 2 mense

Blue Roof Bungalow is ’n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom is, aan die berghang van die prentjiemooi Vishoek met uitsigte oor d...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R1 089
R1 089 R926
per nag, vir 2 mense

Lofty Limin'

Selfsorg in | Vishoek, VishoekWes-Kaap
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenheid vas aan 'n privaat hu...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Heaven by C

Selfsorg in | Kommetjie, KommetjieWes-Kaap
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense

Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende uitsig af. Die huis is i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

5 Pelican Place is in Kommetjie net 200 m van die strand af. Dit is naby Kaappunt, Imhoff Farm en ander besienswaardighede in die suidelike ...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!