Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Britstown begin soos meeste plattelandse dorpe agteruit gaan. Geboue is besig om vervalle te raak en daar is maar min wat die aandag trek. Tog is die mense vriendelik, en die dorpie betreklik skoon."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Was vreeslik verras dat mens soveel winkels in so dorpie kan kry. En die mense van die dorp is so vriendelik en behulpsaam. Baie oulike dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons het Calvinia as dorpie geniet en was ook vir die begin van blommetyd daar. Vis in dorp baie lekker gewees."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige, histories dorpie. Jammer daar is so baie verwaarloosde huise."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Kan nie fout vind nie. Die blomme was baie mooi."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"My soort plek om te besoek. My Bucket list het een kerf minder."

Springbok, Noord-Kaap

Cat Nap Accommodation

"Uiteraard was die blommetyd 'n plus."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Ons het net oornagverblyf nodig gehad."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Die inligtingskantoor was hopeloos. 'n Ander besoeker het ons van die sneeu in Leliefontein gesê en nie die person by die inligting nie, alhoewel ons daar in was."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Goeie eetplek (Tauren Steakhouse) en baie groot winkels het dit vir ons 'n lekker plek gemaak."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Alhoewel McDougalls teenaan Port Nolloth-dorp is, was daar vir ons definitief 'n skoner en gemakliker atmosfeer in McDougallsbaai. Ook veiliger gevoel in McDougalls."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Die dorp het sy eie karakter en dis wat hom interessant maak."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is bekend vir sy goeie skaapvleis. Indien jy Calvinia besoek, moet jy 'n skaaptjoppie nuttig."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"'n Pragtige, gerieflike dorp en baie netjies. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dis nie veel van 'n toeristebestemming nie, maar meer 'n oornag en deurgang vir reisigers."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Hemel: Oubaas

"Vriendelike gasheer, mooi netjiese verblyf met alles wat jy nodig het."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Beslis werd om te besoek."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Pragtige plek met mooi blomme in die omgewing."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Dit is die moeite werd om dit 'n bestemming te maak op jy reis deur Noord-Kaap. Die mense is oral baie vriendelik en die natuurskoon is ongelooflik."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Ek will teruggaan en die omgewing gaan verken."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Die dorp het baie agteruit gegaan. Ons het 30 jaar terug daar gebly, maar dis maar die geval met al die plattelandse plekkies."

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Plattelandse dorp wat lockdown groot invloed op gehad het, maar tog mooi dorp."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Heerlike vroegoggend stap met vriendelike Karoo-mense en die varsgebakte brood het ons die oggend bederf."

Upington, Noord-Kaap

Azalea Guesthouse

"Ons geniet die dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Had everything we needed. Was a lovely, quite area."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"In die haak vir oornagverblyf."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid

"Dis 'n pragtige plek met fantastiese mense. Die windpompmuseum was 'n belewenis!"

Blad
Blad 148 - Wys 4411 tot 4440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang