Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Baie oulike plekkie, daar is tekort aan keuse van restaurante. Wimpy maak 3 uur toe."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Pragtige, mooi, skoon dorp met die ongelooflike mooi natuurskoon, veral gedurende blommetyd."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Rietpoort is 18 km uit die dorpie, Britstown bied nie veel nie, maar is halfpad tussen JHB en Langebaan op die N12."

Upington, Noord-Kaap

Kalahari Lion's Rest

"Upington het uitgebrei en 'n besige dorp geword. Die toeris kan meer as 'n dag daar spandeer en 'n verskeidenheid plekke sien en goed doen. 'n Skoon omgewing wat 'n goeie indruk maak."

Springbok, Noord-Kaap

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Ask and talk to knowledgeable locals ─ they know the area and can advise!"

Kakamas, Noord-Kaap

O'Hiki Guest House

"Augrabiese Waterval besoek en dit was 'n belewenis al was daar baie min water."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Hulle Windpomp Museum is 'n belewenis!"

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Dis 'n pragdorpie. Met mens se mense. Dorpie silwerskoon. Vriendelike mense. Heerlike pannekoeke by museum waar die windpompe staan."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Die Tankwa Caminos/Enduros is 'n moet vir stapliefhebbers. Die mense is ongewoon gasvry en vriendelik."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"It is fine for a quick overnighter, but I would not recommend it for a longer stay."

Springbok, Noord-Kaap

Nettie's Overnight Accommodation

"Alle fasiliteite beskikbaar en pragtige natuurskoon. Vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Pragtige omgewing, nie veel om te doen."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Mooi skoon dorp, vriendelike inwoners."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Die windpomp museum is 'n moet."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"In blomme-seisoen is Nieuwoudtville verskriklik mooi."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Wine farms and Augrabies waterfalls."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"People were extremely friendly and accommodating."

Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Stunning roadtrip to experience a colourful spring flower showcase in wild veld and on farms."

Noord-Kaap

Molopo Kalahari Lodge

"Eiesoortige ervaring en landskap. Stilte is wonderlik."

Noord-Kaap

Smurfs Den

"Dis mense met harte wat hier bly!"

Upington, Noord-Kaap

Kalahari Lion's Rest

"Mense is baie vriendelik en mense moet beslis ‘n draai maak by Oranjerivier Cellars"

Noord-Kaap

Brandrivier

"Hulle kan asb na hulle aanwysingsborde veral op die grond- en agter-paaie kyk."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Beveel akkommodasie buite Upington aan, maar nie in dorp self nie, dorp se shopping plekke vergelyk goed met groot stede s'n."

Noord-Kaap

Oom Benna's Self-Catering

"Leeg, maar lekker."

Noord-Kaap

Jakkalswater Gasteplaas

"'n Skoon provinsie met baie besienswaardighede en die mooiste blomme van 2020."

Noord-Kaap

Rock Ridge Manor

"Loeriesfontein spesifiek het my aangenaam verras! Wat 'n pragtige skoon dorpie met vriendelike, trotse mense! Rock Ridge Manor het net bygedra tot die mooi prentjie, en ek sal enige tyd weer kan terug keer!"

Blad
Blad 149 - Wys 4441 tot 4470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang