Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dis 'n baie mooi plek en baie rustig. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die ideale stop as jy op die langpad is. Die Plattelander Restaurant is hoogs aan te beveel vir die heerlikste kos. "

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"Shame that the Moffat Mission was closed because someone broke in and vandalised it."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Karoodorp met baie karakter."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Clean and neat little town."

Kakamas, Noord-Kaap

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Kakamas is in die middel van al die wynkelders en baie mooi omgewing."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Dorpie is op die blommeroete."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Niekerk's View

"It was very very green, this visit!"

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Heerlik geëet by Die Plattelander. Hulle porsies is baie groot, maar heerlik. Bediening puik."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Ons het die atmosfeer van Colesberg geniet. Almal was vriendelik en behulpsaam. Al die reisigers het ontspanne voorgekom en dit lyk of die hele dorp net uit gastehuise bestaan!"

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n skoon en aangename plek. Daar is alles wat mens nodig het, maar het wel 'n regte plattelandse gevoel. "

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Dorp was skoon en netjies. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Lekker eetplekkies. Rustig en sal graag weer terug kom. "

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Colesberg is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Oos-Kaap."

Kenhardt, Noord-Kaap

De Oude Herberg Kenhardt

"Dorp is nie waffers nie."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Very nice little town. "

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Gaan kuier eerder in koeler tye van die jaar."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Kalahari bly maar net 'n plek waar siel en liggaam weer bymekaar uitkom."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Ideale oornagplek op lang reise tussen die Noorde en Suide."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Not much to do. Really just stopped to overnight on journey between CPT and JHB."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Vir oornag is daar baie geleenthede in alle prysklasse. Nie veel te sien in die dorp vir toeriste."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Geboue lyk verwaarloos/nie in stand gehou."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Die paaie is in 'n slegte toestand en die dorp is maar baie vuil. As die munisipaliteit iets aan die toestand van die dorp kan doen is daar regtig baie meer potensiaal vir die toekomstige toeriste wat Kakamas wil besoek."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Baie lekker oornag of naweekverblyf in Kimberley."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Skoner strate en minder kinders wat doelloos rondstap en baie bedel sal positief bydra."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Sal graag langer wil kuier om 'n opinie oor Kathu te kan gee."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"'n Toeriste aantreklikheid wat altyd deel maak van ons toerreis met gaste."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Ons kort besoek het genoeg gebied, van die bestanddele, wat Colesberg beslis 'n toekomstige deel van ons reisplanne sal maak en regverdig om ander aan te moedig om daar te draai en self te verken."

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Mooi dorpie met ryk geskiedenis en ‘n besonderse mooi kerk."

Blad
Blad 151 - Wys 4501 tot 4530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang