Pick your preferred language

English

Afrikaans

Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7907 reviews.

Northern Cape

Cecilia's Cottage

"This depends on what your interests are. In flower time the area around Nieuwoudtville is fabulous. Other times of the year it is barren. The Kgalagadi Park is a major all year round attraction. Again the area on the banks of the Orange River are fertile and green and one can stay there enjoyably."

Northern Cape

Modderfontein Farm Campsite

"Wonderful well administered and clean."

Northern Cape

Namaqualand Eco Lodge

"Blomme was verruklik."

Northern Cape

Okiep Country Hotel

"Baie mooi wêreld."

Northern Cape

Groenriversmond Farm Accommodation

"In die Noord-Kaap ry jy van plek tot plek, waardeer die omgewing, sluit af van die wêreld en doen nie besigheid nie. "

Northern Cape

Hadida Guest House

"Was teleurgesteld in die agteruitgang van die eens mooi dorpies."

Northern Cape

Okiep Country Hotel

"Noord-Kaap het sy eie bekoring, en die blommeprag was absoluut ongelooflik."

Northern Cape

Cecilia's Cottage

"As jy lief is vir die buitelewe en eenvoud is die Noord-Kaap beslis die plek vir jou!"

Northern Cape

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"As jy hou van plaas. Dan is dit die plek."

Northern Cape

Pedroskloof Farm Accommodation

"Namakwaland is 'n buitengewoon besonderse deel van Suidelike Afrika. Gesamentlik met die Oranjerivierstelsel en die Richtersveld bied dit een van die skouspelagtigste omgewings met unieke plantegroei in die wêreld. Maar paai kan rof wees en die gemiddelde motor kan slegs op die hoofroetes gebruik word."

Northern Cape

Niekerk's View

"Maak seker van die toestand van die grondpaaie voordat jy ry. Kyk ook wat is in die omgewing om te doen en praat met die mense wat daar bly - hulle sal jou gou vertel waar om besienswaardighede gaan kyk."

Northern Cape

Linda se Dop

"Natuurskoon en blommeprag altyd die moeite werd om soontoe te ry."

Northern Cape

The Beach House and Cottage

"Port Nolloth het ons bekoor en lieflike blomme in die omgewing."

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Seker een van die skoonste dorpe in RSA."

Northern Cape

Smurfs Den

"Gedurende die blommetyd is dit regtig die moeite werd om daar besoek af te lê."

Northern Cape

Pedroskloof Farm Accommodation

"Baie mooi in die blommetyd!"

Northern Cape

75 on Milner Lodge

"Baie teleurstellend gewees. Die historiese begraafplase is so verwaarloos dat ons dit glad nie kon besoek nie. Die aanwysingsborde is almal tot niet. Die Oppenheimer Tuine en Diggers Memorial is so verwaarloos en vuil dan niemand daar wil kom nie. Alles anders was toe of verniel. Kimberley en omliggende omgewing is uiters teleurstellend, vuil en vervalle."

Northern Cape

Kakamas Hotel

"Vir die reisiger wat hou van wye, ongerepte landskap."

Northern Cape

Smurfs Den

"Baie mooi in blommetyd."

Northern Cape

75 on Milner Lodge

"Kimberley se Groot Gat met sy ou dorpie, is baie bekoorlik."

Northern Cape

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Vriendelike, omgee-mense! Mooiste natuur. "

Northern Cape

Geluksdam Guest House

"Noord Kaap mense sal jy ver gaan soek. Hulle is altyd vriendelik en laat jou tuis voel. Mag julle geseën word."

Northern Cape

Jasfontein Farm Self-catering

"Vir so lank as wat ek lewe, hou die Karoovlaktes nog altyd vir my 'n groot bekoring in. Jasfontein met sy gasvryheid is perfek geleë om daardie tipe van liefde uit te leef."

Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Eerste keer in die Noord-Kaap en sal voorwaar nog duisend keer besoek! "

Northern Cape

Linda se Dop

"Die Noord-Kapernaars kan ander baie leer oor gasvryheid en kliëntediens!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"I'm getting myself a 4x4."

Page
Page 150 - Showing 4471 to 4500
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers