Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Springbok, Northern Cape

Nettie's Overnight Accommodation

"Alle fasiliteite beskikbaar en pragtige natuurskoon. Vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Pragtige omgewing, nie veel om te doen."

Loeriesfontein, Northern Cape

Smurfs Den

"Mooi skoon dorp, vriendelike inwoners."

Loeriesfontein, Northern Cape

Rock Ridge Manor

"Die windpomp museum is 'n moet."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"In blomme-seisoen is Nieuwoudtville verskriklik mooi."

Kakamas, Northern Cape

Peaceful Garden Accommodation

"Wine farms and Augrabies waterfalls."

Loeriesfontein, Northern Cape

Rock Ridge Manor

"People were extremely friendly and accommodating."

Northern Cape

Rock Ridge Manor

"Stunning roadtrip to experience a colourful spring flower showcase in wild veld and on farms."

Northern Cape

Molopo Kalahari Lodge

"Eiesoortige ervaring en landskap. Stilte is wonderlik."

Northern Cape

Smurfs Den

"Dis mense met harte wat hier bly!"

Upington, Northern Cape

Kalahari Lion's Rest

"Mense is baie vriendelik en mense moet beslis ‘n draai maak by Oranjerivier Cellars"

Northern Cape

Brandrivier

"Hulle kan asb na hulle aanwysingsborde veral op die grond- en agter-paaie kyk."

Upington, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"Beveel akkommodasie buite Upington aan, maar nie in dorp self nie, dorp se shopping plekke vergelyk goed met groot stede s'n."

Northern Cape

Jakkalswater Gasteplaas

"'n Skoon provinsie met baie besienswaardighede en die mooiste blomme van 2020."

Northern Cape

Rock Ridge Manor

"Loeriesfontein spesifiek het my aangenaam verras! Wat 'n pragtige skoon dorpie met vriendelike, trotse mense! Rock Ridge Manor het net bygedra tot die mooi prentjie, en ek sal enige tyd weer kan terug keer!"

Northern Cape

Cecilia's Cottage

"This depends on what your interests are. In flower time the area around Nieuwoudtville is fabulous. Other times of the year it is barren. The Kgalagadi Park is a major all year round attraction. Again the area on the banks of the Orange River are fertile and green and one can stay there enjoyably."

Northern Cape

Modderfontein Farm Campsite

"Wonderful well administered and clean."

Northern Cape

Namaqualand Eco Lodge

"Blomme was verruklik."

Northern Cape

Okiep Country Hotel

"Baie mooi wêreld."

Northern Cape

Groenriversmond Farm Accommodation

"In die Noord-Kaap ry jy van plek tot plek, waardeer die omgewing, sluit af van die wêreld en doen nie besigheid nie. "

Northern Cape

Hadida Guest House

"Was teleurgesteld in die agteruitgang van die eens mooi dorpies."

Northern Cape

Okiep Country Hotel

"Noord-Kaap het sy eie bekoring, en die blommeprag was absoluut ongelooflik."

Northern Cape

Cecilia's Cottage

"As jy lief is vir die buitelewe en eenvoud is die Noord-Kaap beslis die plek vir jou!"

Northern Cape

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"As jy hou van plaas. Dan is dit die plek."

Page
Page 149 - Showing 4441 to 4470
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers