Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Oosterville, Noord-Kaap

Namibsa Self-catering

"Stil en veilige buurt, naby mall en hospitaal."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die restaurant is so mooi gedek, mens voel baie spesiaal. Dit was 1 van ons hoogtepunte op ons pensioen-vakansie. "

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Pragtig, skoon met vriendelike mense! Eet gerus by Vespatti restaurant. "

Blydeville, Noord-Kaap

Tehillah Guesthouse

"Skoon, netjiese en stil woonbuurt!"

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Die NG Kerk daar is 'n indrukwekkende gebou wat beslis besoek moet word."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"I always like stopping over in Colesberg or Hanover. Bordeaux Restaurant's food is still as good as I remember."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Baie gastehuise en B&B's beskikbaar."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Heerlik om in my man se tuisdorp te kon kuier! "

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"As jy stilte en rustigheid waardeer. Sal nie meer as 1 nag vertoef."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Stil en rustig met lekker eetplekke."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

The Fox's Lair

"Baie mooi en netjies. Die mense in die area gee om!"

Noord-Kaap

Papkuilsfontein Guest Farm

"Noord-Kaap as toeristebestemming is onderwaardeer, sal beslis terugkom nader aan Lentetyd."

Kuruman, Noord-Kaap

Kuruman Leach Lodge

"Kuruman is oor die algemeen 'n vuil dorp met Rommel wat oral in die strate rondlê."

Port Nolloth, Noord-Kaap

The Beach House and Cottage

"Port Nolloth is a baie sjarmante kusdorp met 'n groot positiewe charisma. Almal is akkommoderend en baie vriendelik. Die seekos by Nemo's is baie lekker; die strand is wonderlik. All in all baie lekker en ons is van plan om volgende jaar terug te kom tydens ons toer."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Pragtige dorpie. Baie interessante toer gehad by die Apollo-teater. Ek hoop hierdie dorpie kan weer heeltemal herskep word om weer die hele dorpie nuwe lewe te gee. Só 'n stukkie oase. "

Keidebees, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"Baie dankie vir julle gasvryheid."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Sal graag weer kom besoek, hopeloos te kort."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Hantam Huis

"Die museum is 'n moet en neem 'n vrag beskuit en koekies saam huis toe."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Water is min die tyd van die jaar, baie mooi omgewing, net baie warm."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Slypsteen Accommodation

"Mens moet eenvoudig 'n paar dae of weke oorbly in die Groen Kalahari na 'n besoek aan Namibië en die droë streke van die Noord-Kaap, Knersvlakte, Kgalagadi en die eensame Weskus. "

Oosterville, Noord-Kaap

Namibsa Self-catering

"Upington as toeristebestemming stel teleur!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Dit is 'n oulike plattelandse dorpie wat die meeste mense net verby ry. Ek beveel aan mense moet moeite doen en in die dorp in ry. Daar is baie oulike eetplekke ens. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Altyd skoon en netjies."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"'n Oudtydse kusdorpie wat as oorstaan plek op pad na Richtersveld en Namibië ideaal geleë is. Die koel seelug is 'n lafenis ná die dorre Noord-Kaap en kan gerus vir 'n paar dae by 'n lang reis ingesluit word. "

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Ideale oornag stop. Skoon dorp."

Blad
Blad 152 - Wys 4531 tot 4560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang