Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1767 reviews.
"Daar is nie baie om te doen in Ballito nie. Ons wou na die krokodilplaas gaan, maar die pad soontoe was nie so mooi nie en ons het nie veilig gevoel om soontoe te ry nie. Verder het ons lekker geëet en die Mall het lekker winkels waar jy kan koop wat jy nodig het."
"Beautiful seaside suburb with security and appealing Shopping Centre's in the vicinity."
"Omgewing het baie om te sien en te doen. Genoeg eetplekkies. Dorp netjies. "
"Een van die mooiste areas wat ek nog in S.A. gesien het. Ek het amper 'n paar goggas gevreet omdat my mond so oophang vir die unieke natuurskoon."
"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
"The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area."
"Regtig 'n heerlike vakansiebestemming met mense wat draf en stap op die paadjies en die strand. Swemstrand is veilig en goed beman met lewensredders van vroeg tot laat. Mens kan ver stap en al die strande word mooi skoongehou. Restaurante het fantastiese kwaliteit seekos en groot verskeidenheid om van te kies. "
"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."