Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)

Resensies van Noupoort

3.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Noupoort

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Ramino Guest Farm is geleë in die hartjie van die Groot Karoo en dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Al bly jy slegs vir een nag oor kan ons jou waarborg dat die betowering van die Karoo j...

Vanaf
R1 235
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Wes-Kaap

Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is die ideale oornagpunt vir reisigers wat van Gauteng en KwaZulu-Natal na Kaapstad op pad is en naby die N1 en Colesberg verbyry. Hierdie historiese resiesperd-, stoet- ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hanover, Noord-Kaap

Karoo Gariep Conservancy bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg tussen Colesberg en Hanover geleë. Dit is die perfekte plek om te ontspa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Hanover, Noord-Kaap

Die Karoo Gariep Bewarea is net 8 km van die N1-hoofroete af, tussen Colesberg en Hanover. Hier kan jy rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geniet. Die Karoo Gariep Tente bied slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Die Bushman Rock Karoo Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf op die plaas tussen Colesberg en Hanover in die hartjie van Karoo. Dit is die ideale plek om die natuurskoon van die Karoo te bewonder en jy kan rustig ...

Vanaf
R4 450
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Karoo Ridge Eco-lodge is 'n kothuis wat in die Karoo Ridge Bewarea skuil, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Dié lodge is op 'n 5000 hektaar-plaas met inheemse Nguni- en Watusi-beeste, en ander wild. Die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Ons bied jou 'n nuwe Karoo-ervaring. Bly by ons oor vir 3 of 4 dae en ontdek die Sea Cow River Meander. Ry na Nieuw-Besthesda en terug op plaaspaaie. Besoek Orania en die Van Der Kloof-dam. Sien 'n surrogaatkat-kolo...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asseblief dat 'n 5,1 km lange grondpad na die instansie lei. Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragti...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Cradock-pad (N10) geleë. Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beski...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Karoo

Erin Farmhouse is ideaal geleë 10 km suid vanaf Middelburg in die Oos-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en die Tuinroete en Kaapse kus en vanaf die N9. Erin Farmhouse bed gerieflike troeteldiervriendelike verblyf ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]