Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)

Resensies van Noupoort

3.4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Noupoort

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asseblief dat 'n 5,1 km lange grondpad na die instansie lei. Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragti...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Cradock-pad (N10) geleë. Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beski...

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Erin Farmhouse is ideaal geleë 10 km suid vanaf Middelburg in die Oos-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en die Tuinroete en Kaapse kus en vanaf die N9. Erin Farmhouse bed gerieflike troeteldiervriendelike verblyf ...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hanover, Noord-Kaap

Raapfontein Selfsorg is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf vir 8 gaste met lieflike uitsigte van die Karoo. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamer op die ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse plaas-omgewing en is 20 km van Hanover af geleë. Dit is die ideale plek om te oornag tussen Kaapstad en Johannesburg. Die gaste-eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hanover, Noord-Kaap

Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag op die langpad. Die h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Bun Clody gastehuis se ongeëwenaarde atmosfeer word gestaaf deur die feit dat hulle voorsiening maak vir almal wat moeg gereis is en 'n welverdiende goeie nag rus verdien, en ook aan heerlike Karoo kos wat smul, 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Karoo Bed is 'n gastehuis wat in Hanover geleë is waar die N1 en die N10 kruis. Dit is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en dus die ideale oornagverblyf vir 'n moeë reisiger. Verblyf is beskikbaar in verske...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Ons AA-gegradeerde gastehuis is ideaal geleë op die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, asook halfpad tussen Port Elizabeth en Upington op die N10 en daarom is dit die perfekte blyplek vir moeë reisigers ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse is in Hanover, 'n pragtige, geskiedkundige Karoo-dorpie geleë. Dit is presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. In Hanover is dit nog veilig om saans lang ente te gaan stap en sterre te ky...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za