Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2165)
B&Bs (214)
Wildsplase (187)
Hotelle (73)
Gastehuise (707)
Selfsorg-eenhede (984)

Resensies van Ontsnap Uit Johannesburg

4.3 / 5  
volgens 4668 resensies
Lees regte resensies van Ontsnap Uit Johannesburg van 4668 geverifieerde gaste.
Indien jy Ontsnap Uit Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ontsnap Uit Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ontsnap Uit Johannesburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Escape From Johannesburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ontsnap Uit Johannesburg

2126 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Verblyf...

Voorkeurvennoot
SPAAR 70%
VanafR1 900
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenswood, Moregloed

Danielle's Guest House is in Pretoria, Gauteng, en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Voortrekker Monument, Uniegeboue en die National Zoological Garden...

SPAAR 40%
VanafR695
R417
per nag (plek vir 1)
B&B in The Wilds, Woodhill

B&B in The Wilds bied verblyf op 'n veilige landgoed in die ooste van Pretoria. Dit bied 'n gerieflike en netjiese eenheid vir sakereisigers, verkoopsmanne of gaste wat 'n pasiënt in die area besoek. Dit is op 'n...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R757
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-ven...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

CasaBac is in die boomryke woonbuurt Faerie Glen en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n veilige en stil omgewing. Die akkommodasie is naby Garsfontein, Die Wilgers, Menlyn, Wapadrand en ander voorstede in Pret...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af. Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers....

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 081
R865
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn, Pretoria

3@Marion Guesthouse is 'n pragtige, kalm toevlugsoord met 'n ideale ligging in Colbynstraat in een van Pretoria se rustigste woonbuurte. Dié gastehuis se ligging is ideaal vir sakelui en vakansiegangers en bied mak...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brits, Bojanala

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Brits. Dié klein myn- en plaasdorpie is 52 km vanaf Pretoria en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige oord. Dié tuinwo...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

Waterhouse in Waterkloof Ridge bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf met moderne luukshede en kunstige flair in een van Pretoria se mooiste buurte. Verblyf is beskikbaar in een- tot vierslaapkamer-eenhede met s...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 3 slaapkamers en het al...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanuit die kamers en ook vanaf die stoep. Views beskik oor 2 aparte selfsorg-e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za