Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Happy Valley"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lekker bosgevoel, maar min diere vir die grootte van die plek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"Ons het gekies om die self-drive-opsie te doen omdat ons almal voëlkykers is (2 kids ook!). By die Tau-ingang moes ons toe al die gelde betaal, wat alles insluit. Vir 4 volwassenes en 2 voorskoolse kinders, 2 keer self drive was R610 en R580 vir 1 keer self drive. Hierdie koste is na ons mening baie hoog!"
Parys, Escape From Johannesburg
Pluvio Guesthouse"Parys is 'n heerlike dorpie om tyd in te spandeer, al die mense is baie vriendelik."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Interessante winkeltjies, oulike eetplekkies en net buite die dorp kan jy rustigheid ervaar of meer aktiewe dinge doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Werklik naby aan Pretoria en Johannesburg. Baie winkels en veral oudhede en snuffelwinkels vir die entoesiastiese snuffelaar. Alhoewel daar winskope beskikbaar is, is dit eerder die verskeidenheid wat aantrek. Werklik baie restourante vir mense wat nie self wil kook nie. Vir aandetes word besprekings aanbeveel."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"The bushveld in the area is beautiful."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Rustig en stil en pragtige omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Most places are closed on a Monday in Parys. We wasted a day because we could not visit the winery or the golf course as well as a lot of the shops/restaurants and we where only there for 2 whole days."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Area is baie groot. Meer kommunikasie van waar wild hulle bevind kan help."
Parys, Escape From Johannesburg
Klein Parys ( Bree str)"Lekker eetplekke. Hoofstraat vol interessante winkeltjies."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"The only thing that should be mentioned is that there is a conservation fee that is applicable."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Begroot vir die bewaringsfooie na jou reis in die park. Hulle vra per dag, maar is nie so duur nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Die selfbestuurritte was 'n bietjie van 'n uitdaging aangesien die bakenklippe 'n nommer op het, maar die pyle in die rigting waarin jy kan ry het geen aanduiding waarheen nie. Na twee keer se verdwaal en in sirkels ry het ons maar moed opgegee. Kan nie glo hierdie probleem is nie al opgelos nie aangesien so baie kommentare daaroor kla. Die verskillende lodges en restaurante wat ons besoek het was puik. Mongena se oggendwildrit was uitstaande."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Pragtige omgewing en bosveld."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Great travel destination, the self-drive is a bit costly, but overall lovely place to chill out."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Guest House"Baie pragtige juweeldorpie met die mooiste mense!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hogs Guesthouse"Just make sure you have everything you need before arriving, because you might not be able to get something as simple as milk at certain times and then you have to drive some distance."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Dis 'n lekker plek, maar die paaie kort beslis werk en die dam en dorp is vuil."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"A very relaxing getaway location if you want a break from city life, with lots to do for children and adults alike."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Just the place to go to when lockdown gets you down. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"We loved Hartbeespoort! It is a beautiful area with the mountains, the dam and lush vegetation. There are lots of interesting things to do and see and lovely country restaurants to visit."
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
Casa Flora"Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway."