Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Happy Valley

"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Lekker bosgevoel, maar min diere vir die grootte van die plek."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Rooibank

"Ons het gekies om die self-drive-opsie te doen omdat ons almal voëlkykers is (2 kids ook!). By die Tau-ingang moes ons toe al die gelde betaal, wat alles insluit. Vir 4 volwassenes en 2 voorskoolse kinders, 2 keer self drive was R610 en R580 vir 1 keer self drive. Hierdie koste is na ons mening baie hoog!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Pluvio Guesthouse

"Parys is 'n heerlike dorpie om tyd in te spandeer, al die mense is baie vriendelik."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

River Rock Lodge

"Interessante winkeltjies, oulike eetplekkies en net buite die dorp kan jy rustigheid ervaar of meer aktiewe dinge doen."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Door Guest Cottage - Noorder Street

"Werklik naby aan Pretoria en Johannesburg. Baie winkels en veral oudhede en snuffelwinkels vir die entoesiastiese snuffelaar. Alhoewel daar winskope beskikbaar is, is dit eerder die verskeidenheid wat aantrek. Werklik baie restourante vir mense wat nie self wil kook nie. Vir aandetes word besprekings aanbeveel."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"The bushveld in the area is beautiful."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Mahala View Lodge

"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"Rustig en stil en pragtige omgewing."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Benlize Lodge

"Uitstekend en beslis die geld werd."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rambling Rapids

"Most places are closed on a Monday in Parys. We wasted a day because we could not visit the winery or the golf course as well as a lot of the shops/restaurants and we where only there for 2 whole days."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Area is baie groot. Meer kommunikasie van waar wild hulle bevind kan help."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Klein Parys ( Bree str)

"Lekker eetplekke. Hoofstraat vol interessante winkeltjies."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Rooibank

"The only thing that should be mentioned is that there is a conservation fee that is applicable."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Owl Spot

"Begroot vir die bewaringsfooie na jou reis in die park. Hulle vra per dag, maar is nie so duur nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Chameleon Bush Lodge

"Die selfbestuurritte was 'n bietjie van 'n uitdaging aangesien die bakenklippe 'n nommer op het, maar die pyle in die rigting waarin jy kan ry het geen aanduiding waarheen nie. Na twee keer se verdwaal en in sirkels ry het ons maar moed opgegee. Kan nie glo hierdie probleem is nie al opgelos nie aangesien so baie kommentare daaroor kla. Die verskillende lodges en restaurante wat ons besoek het was puik. Mongena se oggendwildrit was uitstaande."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Great travel destination, the self-drive is a bit costly, but overall lovely place to chill out."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Casa Cara Guest House

"Baie pragtige juweeldorpie met die mooiste mense!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Hogs Guesthouse

"Just make sure you have everything you need before arriving, because you might not be able to get something as simple as milk at certain times and then you have to drive some distance."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Willow Manor

"Lyk na 'n rustige dorp met baie vriendelike mense."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Komodo Guesthouse

"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Art Guesthouse

"Dis 'n lekker plek, maar die paaie kort beslis werk en die dam en dorp is vuil."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kassaboera Lodge

"A very relaxing getaway location if you want a break from city life, with lots to do for children and adults alike."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

La Bastide

"Bly om te sien die dam is skoon."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kassaboera Lodge

"Just the place to go to when lockdown gets you down. "

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"We loved Hartbeespoort! It is a beautiful area with the mountains, the dam and lush vegetation. There are lots of interesting things to do and see and lovely country restaurants to visit."

Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg

Casa Flora

"Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway."

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang