Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6323 resensies.

Arniston, Overberg

BlueSky Arniston

"Pragtige omgewing."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Agulhas was en is nog altyd pragtig. Skoon mooi en hartroerende sonsondergange maak vir my droom wegbreek."

Bettysbaai, Overberg

Fynbos Cottage

"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"

Witsand, Overberg

Joune

"Lekker vakansiedorpie. Is net bekommerd oor die massiewe sandduine."

Hermanus, Overberg

Little Swift

"Baie mooi plek vir vakansie."

Witsand, Overberg

Baby Whale Bliss

"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."

Witsand, Overberg

Waves Of Witsand Guesthouse

"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."

Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Lieflike visvang-area."

Napier, Overberg

Suntouched Inn

"Pragtige dorpie met mooi gesinde mense."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Dis 'n pragtige dorpie met oulike winkeltjies. Ons was wel in die week daar en op 'n Dinsdag. Baie van die winkels en restaurante was toe en die wat wel oop was het al rondom 3:30 of 4uur gesluit."

Agulhas, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Mooi omgewing, maar daar is 'n duidelike tekort aan winkels en supermarkte. 'n Mens moet Struisbaai toe ry elke keer as jy iets benodig."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Arniston is baie skoon en netjies, en die inwoners is baie vriendelik."

Hermanus, Overberg

Pacem

"Hermanus is netjiese dorp en baie om te doen in en rondom die dorp. Baie goeie bestemming gedurende September maand om walvisse te sien. Mooi wynplase met fantasties wyne. Heerlike staproetes."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Lieflike dorpie met die mooiste blou see."

Swellendam, Overberg

Bo-Kapie

"Nice mix of historic and modern."

Hermanus, Overberg

The Gables Guest House

"Close to the beach, awesome restaurants on the waterfront & awesome shoe shops! I couldn't help myself bought 4 pairs at a place called Ally shoes. "

Struisbaai, Overberg

Blue Whale

"Pragtig, ons sal môre soontoe as ons nie in die Weskus gebly het nie."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Gansbaai, Struisbaai en L' Agulhas is moet om te sien en te beleef."

Hermanus, Overberg

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus is always an amazing location to spend time. Watching the whales from the coast or from boat is fantastic. Good restaurants and so many things to do."

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Plattelandse vriendelikheid op sy beste."

Hermanus, Overberg

The Vishuis

"Het ons verras met baie versteekte "gems" wat ons kon verken."

Hermanus, Overberg

57 on Vermont

"Mooi see en baie plekke in die omliggende area om na toe te gaan."

Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm

"Pragtige dorpie met soveel ryk geskiedenis."

Overberg

Treyntjes Rivier Cottages

"Pragtige omgewing."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"I would recommend Kleinmond anytime if you are looking for a quiet, relaxing getaway."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"For people who like nature, the sea and peaceful settings."

Bettysbaai, Overberg

Crassula

"Pragtige natuurskoon. Ook die Harold Porter botaniese tuine. Sal enige tyd teruggaan."

Agulhas, Overberg

Stonehouse on Main

"Baie mooi deel van ons land."

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Dis 'n lekker dorpie met vriendelike mense, groet jou en gesels. Daar was lekker weer en ons het die plek plat gestap."

Napier, Overberg

Malandershoogte

"Just shops that's far, but if you want alone time with your loved ones this place is the best choice and in nature!"

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang