Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Paarden Eiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paarden Eiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarden Eiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarden Eiland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarden Eiland Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 443
R938
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Paarden Eiland

Leisure Bay 306 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied. Die woonstel beskik oor...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Paarden Eiland

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Cape Breeze Holiday Apartments bied selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die Kaapse voorstad Brooklyn. Dit is naby Lagoonstrand en verskeie besienswaardighede soos Tafelberg, die V&A Waterfront en die middestad....

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay 214 is 'n selfsorgwoonstel in Milnerton en ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby verskeie plaaslike trekpleisters. Dié woonste...

Vanaf
R1 149
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in een- en tweeslaapkamer selfsorgwoonstelle. Dis in die Leisure Bay-kompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City geleë. Elke woonstel het lugversorgi...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay Sea View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n Bloubergstrand, 'n buurt aan die Kaap se westelike kus, en is die ideale plek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Blouberg se goue ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 237A by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Milnerton en is lekker privaat geleë met 'n panoramiese uitsig, insluitend 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die strandmeermonding. Die...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay: Alprop Apartments is op 'n songeweekte strand in Milnerton geleë. Ons selfsorgwoonstel bied sakpas-verblyf en 'n skouspelagtige uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai, Robbeneiland vanaf die privaat balk...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n luukse 4 ster-hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verbl...

Vanaf
R2 465
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune 301 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met al die geriewe en luukshede wat jy by jou eie huis sou verwag. Hier kan jy die indrukwekkende uitsigte oor die see en Robbeneiland op die koop toe geniet. Die w...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks spog met direkte toegang tot Lagoon-strand en is sowat 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paarden Eiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za