Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Palm Beach

4.5 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Palm Beach van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Palm Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Palm Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Palm Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Palm Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Palm Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Palm Beach

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Nakai Beach is 'n luukse boetiekblyplek in Trafalgar, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Die blyplek het 'n eklektiese, tropiese voorkoms met 'n randvloeiswembad. Die water is gesuiwer en oral op die perseel word omgewinn...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Heaven's Door bied luukse selfsorgverblyf in Trafalgar, Southbroom. Hierdie hiper-stylvolle en eksklusiewe vakansievilla is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en spog met prentjiemooi uitsigte oor d...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Munster, KwaZulu-Natal

Lala Palm Lodge bied gesogte verblyf op die strand in Munster aan KwaZulu-Natal se laer Suidkus. Of jy nou 'n visserman, natuurliefhebber of avonturier is, of net wil wegbreek, Lala Palm Lodge is jou perfekte bestem...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

68 Grenville Drive is 'n gerieflike en gemeubileerde selfsorghuis vir 7 in Trafalgar. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad. Al drie die kamers het ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Munster, KwaZulu-Natal

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur du...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son. Hierdie huis het ...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Waves of Mercy is in Trafalgar, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Verblyf word in 6 luukse kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste aangebied. Elke kamer het 'n asemrowende s...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

South Coast Holiday Home skuil in Trafalgar langs Sanlameer en die Mpenyati Natuurreservaat. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 12 gaste wat smag na 'n rustige wegbreek. Trafalgar het ook 'n pragtige, lang strand e...

10% af Aanbod!
VanafR390
R351
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenmore, KwaZulu-Natal

Maribeau is in Port Edward, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie instansie is net 1 km van Munster Beach af waar gaste die vars seelug kan geniet. Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is om tot 8 gaste te akkommodeer....

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Palm Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]