Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1589 resensies.

Sabie, Panoramaroete

Thandamanzi Self-catering

"Pragtige plek net jammer ons kon twee watervalle nie beskou nie, daar was nie water nie en ons kon ook nie God's window gaan sien nie want dit was vreeslik mistig, maar ons sal weer terug gaan om dit te sien."

Sabie, Panoramaroete

Oom Gawie se Plek

"Sabie self is baie lekker, hoewel die paaie bietjie beter versorg kan word. En die Super Spar het niks nie. Die cafe op die hoek het een beter verskeidenheid."

Graskop, Panoramaroete

Log Cabin & Settlers Village

"Kort net 'n slaghuis. Spar is die enigste plek waar jy kan vleis koop en sy pryse is baie duur."

West Acres, Panoramaroete

9 on Feijoa

"Will surely revisit in full summer for the pool experience."

Sonheuwel, Panoramaroete

La Roca Guest House

"Ek is nie seker oor Sonheuwel as 'n toeristebestemming nie - ek bly gewoonlik slegs vir besigheid, maar dit is baie sentraal geleë."

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Wel, indien die gemeenskap en omgewing nie baie dringend hierdie ernstige probleme gaan aanspreek nie, gaan minder en minder toeriste Sabie besoek. Ek is baie seker dat daar wel ander toeriste-akkommodasiegeriewe is wat met dieselfde probleem sit."

Sabie, Panoramaroete

Bananien Lodge

"Even though the town seems run down from when I was there 10 years ago, it still has that small town feeling which we still enjoyed as a holiday destination away from the busy city."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Silver Mist Guest House

"Indien jy nie weet wat beteken "tranquillity" nie kom dan Kaapsehoop toe om die antwoord te kry."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Bohemian Garden Cottages

"Pragtige, bekoorlike, ouwêreldse dorpie wat beslis weer en weer besoek kan word."

Sabie, Panoramaroete

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Naby genoeg om mooi plekke te sien."

Sabie, Panoramaroete

Sabie Star Chalets

"Met al die oorsese gaste raak Sabie bietjie duur en baie besig vir ons local SA burgers. Jy moet nou vir alles ingang betaal: Mac Mac Falls, Mac Mac Pools, God's Window, etc."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"Love the town's locals, friendly. Lovely food available."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"Absolutely breathtaking nature and a stunning view. I recommend anyone to visit Kaapsehoop at least once in their lifetime! You will surely want to return."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Vriendelike mense, behulpsaam, en praat ons taal!!"

Sabie, Panoramaroete

Floreat Riverside Lodge

"Dit is pragtig deel van ons land en regtig 'n moet vir almal om te sien."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Small place, most restaurants closed after six. Good starting place for the Panorama route."

Sonheuwel, Panoramaroete

Amigo's Bed & Breakfast

"Rather boring place (especially on Sundays)"

Graskop, Panoramaroete

Log Cabin & Settlers Village

"It is one of the most beautiful and peaceful places anyone could ever visit. Perfect for a weekend getaway."

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Sabie is 'n gesellige stad."

Graskop, Panoramaroete

Havana Nights

"Graskop is centrally located close to all the interesting holiday destinations, eg. - Gods window, Burke's Potholes and all, it's a really quiet, safe place to be, and the food is nice."

Graskop, Panoramaroete

Rustique

"Mooie streek, veel te zien."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Die Elephant Restaurant se eisbein en ribs is puik en waarde vir geld."

West Acres, Panoramaroete

9 on Feijoa

"Dit is 'n netjiese woonbuurt, maar ek sou dit nie opsigself 'n toeristebestemming noem nie. Om vandaar togte te onderneem sal egter moontlik wees. 'n Mens sluit maklik aan by die hoofroetes."

Graskop, Panoramaroete

Beausa Chalets

"Dit het my en my man bygeval hoe skoon Graskop en Sabie was. Die inwoners van die 2 dorpe het beslis trots in hulle beeld aan die besoekers."

Karino, Panoramaroete

Sunset Creek Game Lodge

"Sal bly wees indien dit goed kon reën sodat 'n man 'n visstok in die water kan gooi."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Sal beslis weer kom!"

Graskop, Panoramaroete

Lisbon Eco Lodge

"Graskop is 'n bietjie duur."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang