Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (63)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Parow

4.2 / 5  
volgens 53 resensies
Lees regte resensies van Parow van 53 geverifieerde gaste.
Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Welgelegen , Parow

Amber Room is in die Welgelegen, Plattekloof/Panorama omgewing geleë en bied gerieflike, rustige verblyf in die Wes-Kaap. Die kamer is ideaal vir enkel- en sakereisigers. Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en sui...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Parow

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede....

25% af Weeksdae!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Parow

Mountain Sunsets Self-catering Accommodation is slegs 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n 12 minute motorrit na Bloubergstrand. Dit is naby Panorama Hospitaal, die N1 en talle winkels en rest...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Parow

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels. Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow

Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakelui. Die bekoorlike ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Plattekloof, Parow

Welkom by Plattekloof Premium Lodge! Ons bied luukse verblyf aan vakansiegangers én sakereisigers en het al heelwat lof ontvang vir ons heerlike atmosfeer en goeie diens. Die lodge is in die spoggerige en rustige ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parow

Tahiti 32 is in Parow Noord en bied gehalte-verblyf naby talle winkels, restaurante, besighede en ander geriewe. Dié ruim eenheid ?het 2 slaapkamers en is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Parow

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow

Tita's Thuis Verblijf is 'n selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers weens die sentrale ligging en maklike toegang tot alle hoofweë. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Parow akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za