Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Patensie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Patensie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 58 resensies.

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Nie veel om daar te doen nie."

Patensie

Archers Guest House

"Klein, maar het alles wat jy nodig het; restaurante en supermarkte."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Het dit baie geniet!"

Patensie

Archers Guest House

"Vir natuurliefhebbers en diegene met 'n belangstelling in die ryk geskiedenis van die omgewing is Patensie 'n paradys."

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"We loved our trip to Baviaanskloof."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Ry bietjie die ongewone roetes en verken ons mooi land."

Patensie

NaguiltjieKloof Akkommodasie

"Pragtige plek tussen vrugteboorde, baie mooi!"

Patensie

Archers Guest House

"Padlangs Restaurant was lovely."

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"If you wanting mountain views and farm experience, then Patensie is great."

Patensie

DeMist River Camp

"Dankie vir die gasvryheid!"

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"Patensie is 'n pragtige dorp. Ongelukkig word al die mooi ontsier deur die infrastrtuktuur van die dorp wat lelik vernalatig word."

Patensie

Highview Guesthouse

"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"One het dit gebruik as verlenging tot Baviaanskloof besoek."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Daar moet besef word dat 'n besoek aan die area werklik beperkte geriewe het en bied en met die regte gesindheid en ingesteldheid beleef 'n mens rustigheid, weg van die stad se onpersoonlikheid en gejaag."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"'n Pragtige landelike omgewing vanwaar die omliggende dele besoek kan word."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Was baie besonders, die Gamtoos-distrik was regtig iets om te sien."

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"Pragtige omgewing!"

Patensie

Tropical Eden Villas

"Kleindorpie sjarme, inskiklik vir die toeris. Die poort na die Baviaanskloof."

Patensie

Gamtoos Bed and Breakfast

"Pragtige boeredorp."

Patensie

Gamtoos Bed and Breakfast

"My eerste besoek daar. Die mense is baie vriendelik, almal ken almal op die naam. Die dorpie het gewoel met vrugte seisoen wat op hande was."

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"Very pleasant working farm setting."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"As jy deur Baviaanskloof wil ry is hierdie 'n goeie put stop."

Patensie

Tropical Eden Villas

"Really nice farm stalls to visit."

Patensie

Roodegrond Rivier Kamp

"Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede."

Patensie

Ripple Hill Hotel

"Patensie is 'n prentjie-mooi dorp met sitrusboorde soos lappe oor die vallei."

Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie

"Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf."

Patensie

Archers Guest House

"Baie mooi natuur. Nie baie om te doen nie."

Blad
Wys 1 tot 30