Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1533 resensies.

Paternoster

C'est la Vie

"Ons is nog altyd groot liefhebbers van die Weskus gewees en met Paternoster wat net onder 2 ure weg van die Kaap is maak dit die perfekte plek vir 'n vinnige Weskus-wegbreek."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Stil, mooi kusdorpie. Definitief een van die Weskus se mooiste strande!"

Paternoster

Seekat on Malmok

"Fantastic spot on the West Coast."

Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"'n Persoonlike Happy Place."

Paternoster

Sandals

"Pragtige strand en vele kunswinkeltjies om te geniet."

Paternoster

Astrandt 2

"Veilig en netjies."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster is een van die beste plekkies om na toe te gaan vir 'n wegbreek. Daar is wel petty crime, maar niks so erg om my weg te hou van die plekkie by die see nie."

Paternoster

La Baleine Beach House Collection

"Beautiful, lieflike klein dorpie met sout van die aarde mense."

Paternoster

Habibi 1

"Highly recommended breakaway. Nice breakfast spots."

Paternoster

Beach House

"A town worth seeing with many different experiences."

Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Pragtige, vriendelike dorpie."

Paternoster

Sandals

"Dit is 'n baie mooi toeristedorpie met 'n baie groot verskeidenheid restaurante."

Paternoster

Lilla's Landing

"'n Plek so na my hart. Rustig met 'n asemrowende uitsig."

Paternoster

Astrandt 3

"Vriendelike mense en heerlik rustig. Tyd is irrelevant."

Paternoster

Paternoster Manor

"Dit is 'n mooi dorp vol interessante winkeltjies. Ons ete by die Whale Rib was heerlik, Maniki het goeie geskenke of memorabilia, en die strand is skoon en regtig baie mooi. Ons sal definitief weer in Paternoster kuier."

Paternoster

Sonkwassie

"Net jammer oor baie bedelaars en kreefverkopers wat pla."

Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."

Paternoster

Aloha 3

"'n Lekker plekkie langs die see."

Paternoster

Sandals

"Nice town with quirky shops and lots of restaurants. I like the village feel and coordinated styles and colours schemes. One of my favourite seaside towns."

Paternoster

Gelukkie

"Pragtige, heerlike verskeidenheid van restaurante. Die heerlikste seekos geëet! Dorpie met nostalgie en 'n gevoel van vrede en ontspanning!"

Paternoster

Habibi 1

"Pragtige dorpie en ons geniet altyd ons naweek weg."

Paternoster

Beach House

"Perfect location for a beach getaway."

Paternoster

The Moorings 2

"A must see town."

Paternoster

KwaThula

"Net jammer daar raas mense deur die strate wanneer mens dalk 'n middagslapie wil vat."

Paternoster

Harmonie 1

"People are friendly and we felt safe. "

Paternoster

Mythos

"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike mense. Die dorpie word mooi in stand gehou. Mens kan sê dit is Suid Afrika se eie Mykonos. Ons het veral geniet om by Gaatjie te eet."

Paternoster

Aloha 2

"Paternoster is the place to be. "

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang