Resensies van Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1607 resensies.
Yolande C. - 13th March 2021
staying in Paternoster
Vriendelike mense, kinders net lastig met bedel.
Elsabe W. - 11th March 2021
staying in Paternoster
Lovely area to travel.
Dirk L. - 10th March 2021
staying in Paternoster
Die beach buggy trip saam met Deon was 'n wenner.
Brandon T. - 9th March 2021
staying in Paternoster
Awesome place.
Maryna V. - 9th March 2021
staying in Paternoster
Small seaside village - pleasant and friendly!
Tammy G. - 8th March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is so breathtakingly beautiful.
Heleen B. - 8th March 2021
staying in Paternoster
Die nuwe brouery is awesome. Lekker bier.
Kowie D. - 7th March 2021
staying in Paternoster
Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing.
Ezra J. - 7th March 2021
staying in Paternoster
Lieflik en as jy van seelewe hou is dit ideaal om te besoek.
Frik L. - 4th March 2021
staying in Paternoster
Gaan enige tyd terug na Paternoster.
Teresa B. - 3rd March 2021
staying in Paternoster
Baie mooi dorpie en rustige atmosfeer.
Anton R. - 2nd March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n goed geleë dorpie langs die Weskus om die res van die Weskus te verken. Verskeie restaurante om elke smaak te bevredig. Die nuwe Paternoster waterfront is 'n goeie toevoeging tot die toerismebedryf. Maak tyd om E-bikes te ry en op die rustige waters in die baai met 'n kayak te ontspan.
Lydia L. - 2nd March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is beautiful.
Mymoena I. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Very beautiful and a quiet location. The best of the West Coast on display.
Leonie E. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Verstommend rustig, vriendelike mense en regte vakansie atmosfeer.
Johannes B. - 1st March 2021
staying in Paternoster
'n Plek soos nêrens anders nie!
David O. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Ons love die dorp en sal graag daar wil gaan aftree.
Sunet B. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Dit is ons eie Santorini!
Tercia A. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Goeie plek om te rus en weg te breek.
Arnold M. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n moet op jou kalender.
Heinrich K. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Baie mooi area, maar smouse is ’n groot probleem. Ook baie vuil strate met rommel wat op die strand en voor restaurante lê. Ek vermoed dat diefstal 'n probleem kan wees en sal nie alleen langs die strand gaan stap nie.
Herchell F. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Baie lekker plek met vriendelike mense.
Candice S. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
My gunsteling plek om weg te breek. Verkies enige tyd akkomodasie in Die Kom area.
Marinda C. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a tranquil area with wonderful scenery.
Jean A. - 21st February 2021
staying in Paternoster
Dit is die perfekte plek as jy rustigheid soek.
Chante L. - 19th February 2021
staying in Paternoster
Not much to do into the area.
Euodia D. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Wat ’n droom plek om by rustig te wees.
Jp L. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a great place. Been there many a time with many pleasant memories.
Anne S. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Dit was die eerste keer dat ons ’n naweek in Paternoster deurgebring het en is nou absoluut verlief op die dorpie. Outentieke Weskus gasvryheid op sy beste!
Ronnie S. - 11th February 2021
staying in Paternoster
Lekker seafood at Paternoster.
Tien F. - 10th February 2021
staying in Paternoster
Heerlike eetplekke, lekker vir naweek kuier!
Adnaan A. - 9th February 2021
staying in Paternoster
Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind.
Leon M. - 9th February 2021
staying in Paternoster
Glad nie meer wat dit was nie.
Barend F. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Baie mooi dorpie wat gerus besoek kan word.
Melanie J. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Hoogs aanbeveel vir ’n perfekte wegbreek of vakansie.
Sarah P. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Pragtige dorp.
Martie J. - 6th February 2021
staying in Paternoster
Pragtige, rustige dorpie! Vriendelike mense!
Ronel N. - 2nd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige, skoon kusdorpie met vriendelike inwoners ek oulike eetplekke.
Egenia J. - 1st February 2021
staying in Paternoster
Love die plek, ek sal weer en weer en weer kom.
Angelique S. - 27th January 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]