Resensies van Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1607 resensies.
Russel C. - 25th October 2021
staying in Paternoster
Wonderful people and a great little fishing village.
Freda M. - 21st October 2021
staying in Paternoster
Tydens ons verblyf was daar heelwat dooie diere op die strand, onder andere dooie seemeeue, robbe en selfs 'n bokkie. Die feit dat dit daar gebly het en nie opgetel/skoongemaak is vir meer as 4 dae wat ons daar was is onaanvaarbaar. Ons het met "e-bikes" van Paternoster tot by die ligtoring by Tietiesbaai gery - wat 'n belewenis en baie pret met die mooiste natuurskoon.
Nicholas P. - 20th October 2021
staying in Paternoster
It is sad that the locals are becoming progressively more insistent in attempting to sell their wares and/or beg.
Carin S. - 19th October 2021
staying in Paternoster
Dis hemels.
Wena M. - 19th October 2021
staying in Paternoster
Pragtige vissersdorpie - die winkels (behalwe die Algemene Handelaar) is buitensporig duur. Dis jammer.
Jurie D. - 19th October 2021
staying in Paternoster
As jy wil rus, goeie kos eet en awesome kuns sien, gaan Paternoster toe.
Dan G. - 18th October 2021
staying in Paternoster
Paternoster is seker een van die mooiste en karaktervolle plekkies in die land. 'n Absolute moet besoek aan die Weskus.
Pamella T. - 17th October 2021
staying in Paternoster
Is 'n asemrowende plekkie as jy net wil wegkom van stadslewe. Natuurskoon.
Vitor S. - 12th October 2021
staying in Paternoster
My favourite place in the world!
Ingrid O. - 11th October 2021
staying in Paternoster
Perfect small town.
Lynette C. - 9th October 2021
staying in Paternoster
Lovely and peaceful little town.
Roland T. - 7th October 2021
staying in Paternoster
Really good.
Louette G. - 7th October 2021
staying in Paternoster
Paternoster is ons hartsplek.
Farouk D. - 6th October 2021
staying in Paternoster
Perfect tourist destination with lots site seeing available.
Ellen Elizabeth J. - 5th October 2021
staying in Paternoster
Sal vir seker weer Paternoster toe kom en 'n bietjie meer tyd daar wil hê.
Wayne B. - 5th October 2021
staying in Paternoster
Still a beautiful part of the world.
Lee-ann M. - 5th October 2021
staying in Paternoster
Rustige dorpie, mooi uitsigte.
Louis P. - 5th October 2021
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Daniel V. - 5th October 2021
staying in Paternoster
Baie mooi omgewing met vriendelike mense.
Hermanus D. - 4th October 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige en netjies kusdorp.
Willie E. - 4th October 2021
staying in Paternoster
Great beach. Restaurants are outstanding. Tranquillity unbelievable. On the negative side - Crayfish sellers are a nuisance.
Marius E. - 4th October 2021
staying in Paternoster
Heerlike, ontspanne dorpie. Genoeg eetplekke met goeie diens.
Trudie L. - 2nd October 2021
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Robert V. - 1st October 2021
staying in Paternoster
Tourist town, not the real West Coast.
Tasville C. - 1st October 2021
staying in Paternoster
'n Pragtige dorp, wat die siel goed doen. Dit bly ons as gesin se gunstelingbestemming.
Francis V. - 30th September 2021
staying in Paternoster
My gunsteling plek! Rus vir die siel.
Patricia M. - 30th September 2021
staying in Paternoster
We loved our short time there especially the restaurants on the beach.
Andrea C. - 30th September 2021
staying in Paternoster
'n Besoek werd!
Eunice B. - 29th September 2021
staying in Paternoster
Ware Weskus-ervaring.
Johann V. - 28th September 2021
staying in Paternoster
Daar is oral iets nuuts om te sien.
Carmen S. - 27th September 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a lovely fishing village. However we must recommend the Paternoster Crayfish Wharf which we discovered on this trip, its a hidden gem. Go and have a look and you will find anything from IL Dolce Artisan Ice-Cream and lovely restaurants with a beautiful bay where you can just relax and enjoy the scenery, you could even have a tattoo done (by appointment)!
Irna V. - 27th September 2021
staying in Paternoster
Very relaxing place.
Riëtte F. - 26th September 2021
staying in Paternoster
Die vissersdorpie het oor jare ontwikkel in 'n vakansiehuis en aftreebeleggings bestemming. Dit bly klein en intiem met 'n spesifieke karakter. Die Panties Bar is 'n moet!
Lisa M. - 22nd September 2021
staying in Paternoster
Lovely little seaside village. Very nice, long walking beach. Plethora of eateries.
Marietjie B. - 21st September 2021
staying in Paternoster
Die kinders wat oral bedel, is 'n probleem. Ek het 1 skulphartjie gekoop, omdat ek jammer voel vir die kinders, maar oral waar jy loop probeer hulle dit aan jou verkoop. Daar is interressante winkeltjies en ongelooflik baie eetplekke. Wonder hoe almal 'n bestaan kan maak.
Carol C. - 21st September 2021
staying in Paternoster
Has a pleasant west coast holiday atmosphere.
Jacob J. - 21st September 2021
staying in Paternoster
Kan net sê dis lekker man.
Dianthea T. - 21st September 2021
staying in Paternoster
A laid back set-up.
Jacques L. - 21st September 2021
staying in Paternoster
Paternoster sal altyd een van ons gunstelingplekke bly - ook in die blomseisoen. Wonderlik geleë met pragtige strande met vissersboodjies en -huise.
Faaieza F. - 21st September 2021
staying in Paternoster
An amazing and beautiful town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]