Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Port Owen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Owen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 254 resensies.

Port Owen

LaShalom Self Catering Unit

"Wat 'n rustige dorp en pragtige omgewing, 'n moet vir iemand wat rus en vrede wil hê. "

Port Owen

"Heerlike omgewing."

Port Owen

Lorraines Place

"Aan te beveel en sal graag weer daar oornag."

Port Owen

LaShalom Self Catering Unit

"Rustige omgewing waar 'n mens kan ontspan."

Port Owen

Lorraines Place

"Lekker plek."

Port Owen

Lorraines Place

"The boat trip from the Port Owen harbour was absolutely stunning. The hosts were charming and funny and a boat full of knowledge of the area, bird life and even the locals. A definite recommendation to anyone holidaying on the West Coast."

Port Owen

Lorraines Place

"Baie oulike en veilige kompleks."

Port Owen

Riverhouse-Velddrif

"Baie lekker ontspanne dorpie."

Port Owen

Lorraines Place

"Reasonably priced area to get away from the the hassle and the bustle of daily life."

Port Owen

LaShalom Self Catering Unit

"Die ontvangs was vriendelik toe ons van hul geriewe gebruik wou maak."

Port Owen

Lorraines Place

"Port Owen is 'n pragtige plek en baie natuurlik, mense kan gerus 'n draai maak en kom kyk."

Port Owen

"Lekker rustige, veilige dorp."

Port Owen

"Port Owen het net soveel om te sien en te beleef. Die rivier met sy ryke verskeidenheid voëllewe soos die flaminke en pelikane asook Velddrif en Laaiplek wat die Bokkommekka is."

Port Owen

Lorraines Place

"Baie oulike dorpie."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem