Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (100)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (87)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R640
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunwich Port, Port Shepstone

UNTU Palms is 'n vakansie-oord vir gesinne op Sunwich Port se strandfront in Port Shepstone. Die oord is ideaal vir gesinne en groepe van alle groottes. Verblyf is beskikbaar in chalets met slaapplek vir 1 tot 8 g...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Suidkus Riviera is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Sea Park en is net 100 m van die strand af. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die see en die Mtentwenirivier, en beskik oor 2 slaapkamers e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

Villa Siesta No 4 is in 'n vakansie-oord in Anerley, Port Shepstone en bied verblyf vir 6 gaste. Villa Siesta No 4 is 'n losstaande eenheid en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n bad en stort. Die...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, Port Shepstone

Blue Waters Beach House is in Umzumbe geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 10 gaste (maksimum 8 volwassenes) in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis en 'n vrystaande woonstel met see-uitsigte. Die hoofhuis h...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

Villa Siesta is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 8 gaste in Port Shepstone. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers wat badkamers met 'n bad en 'n stort deel. Drie van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die vi...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, Port Shepstone

Amour a Montagne bied B&B-verblyf in die boomryke Umtentweni, Port Shepstone. Gaste kan kies uit kamers wat elk verblyf aan 2 gaste bied en dubbel- en enkelbeddens het. Die kamers het privaat badkamers met storte o...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, Port Shepstone

Umzumbe Manor House is in die dorpie Umzumbe aan die Suidkus. Dit is 20 km noord van Shelly Beach en net 1 km vanaf Umzumbe Blouvlagstrand. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede sl...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Beach Front House is 'n gerieflik selfsorg-huis vir 8 gaste in Sea Park, Port Shepstone. Die perseel spog met direkte toegang tot die strand via 'n elektriese hek en 'n kort paadjie deur die natuurlike groenigheid a...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni, Port Shepstone

Venture Inn & Conferencing is 'n sonderlinge en bekostigbare bestemming met 15 kamers en 'n konferensie-/vergaderlokaal. Die instansie is 2 km geleë vanaf Port Shepstone se sakesentrum in die hartjie van die UGU mu...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sea Park, Port Shepstone

Die oord spog met 'n vol à la carte restaurant vir die familie. Buitemuurse geriewe sluit die pragtige swembad met 'n uitsig oor die strandmeer, 'n trampolien vir die kinders, en 'n 18-putjie mini-gholfbaan in. Ons...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]