Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (85)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Big Bay Beach House is 'n ruim en gemaklike huis wat perfek is vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie. Die huis is net 'n paar meter van die strand af en dit het 6 slaapkamers wat slaapplek bied vir 12 ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oslo Beach, Port Shepstone

Selati @ Sea is by die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf in Oslo Beach vir groepe of gesinne. Die Huis het slaapplek vir 8 gaste, die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste en die Tuinwoonstel het slaapplek...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Galene, 'n strandhuis op die Suidkus, bied 'n 180°-uitsig oor die see. Die huis het 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-eetarea, met 'n onderdakstoep vanwaar gaste die ongelooflike uitsig en klanke van die see...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Anerley, Port Shepstone

Villa Siesta No 4 is in 'n vakansie-oord in Anerley, Port Shepstone en bied verblyf vir 6 gaste. Villa Siesta No 4 is 'n losstaande eenheid en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n bad en stort. Die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Vakansie Chalet is in Port Shepstone, 'n kusdorp by die mond van die Mzimkulurivier, die langste rivier aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Port Shepstone bied allerlei doendinge soos zipline-toere, die hoogste kommersië...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

The Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse strandhuis met 4 slaapkamers in Southport aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die smaakvol gemeubileerde huis bied 'n pragtige uitsig oor die see en een va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, Port Shepstone

Amour a Montagne bied B&B-verblyf in die boomryke Umtentweni, Port Shepstone. Gaste kan kies uit kamers wat elk verblyf aan 2 gaste bied en dubbel- en enkelbeddens het. Die kamers het privaat badkamers met storte o...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oslo Beach, Port Shepstone

Hill Billion Hotel is gerieflik naby Shelly Beach geleë, hoog op 'n heuwel net bokant Oslo-strand aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die hotel maak voorsiening vir verskillende markte, wat wissel van vakansies tot ko...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sea Park, Port Shepstone

Sea Park Holiday Home bied selfsorgverblyf in Sea Park, in Port Shepstone. Die huis is naby die strand en 'n paar restaurante. Dié vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, Port Shepstone

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Port Shepstone akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]