Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Rennies Beach

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rennies Beach van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rennies Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rennies Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rennies Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rennies Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rennies Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rennies Beach

Eden Wilds Unit 38 is 'n woonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks op die Mtamvuna-oewer in Rennie's Beach. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 22 is in ’n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvinarivier in Port Edward. Port Edward is weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en heuwels van KwaZulu-Natal, en bied ’n oorvloed warm sand, n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden Wilds-kompleks langs die Umtamvunarivier. Eden Wilds is in Banners Rest, 6,4 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

God's Window Cottage is in die God's Window Nature Retreat. Dit is 'n spirituele natuurwegbreek wat verblyf in KwaZulu-Natal aan die grens van die Umtamvuna Reservaat bied. Die reservaat se woud vorm deel van God's ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Rennies Beach

Hierdie villa is in die Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord 4 km noord van die vakansiedorpie Port Edward. Die oord is teen die tropiese Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Caribbean Guest House is 'n dubbelve...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Oord in Rennies Beach

Caribbean Estates Barbados B12 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Rennies Beach, Port Edward. DIé vakansiehuis is langs die paadjie wat na die privaat strand lei. Dié ruim dubbelverdiepinghuis is geskik vir ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 83 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvunarivier geleë, in Port Edward, tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geskuil. Port Edward bied 'n oorvloed van...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes. Dié eenheid het ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Banner Rest, Rennies Beach

Dié lodge is op die oewers van die Umtamvrivier langs 'n natuurreservaat. Dit is 'n gewilde troubestemming by die strand aan die Suidkus. Daar is tuine, 'n privaat strand, verskeie dekke en 'n swembadarea. Dit is i...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estates 8 Coconut Grove is ’n selfsorghuis in ’n veilige kompleks in die Caribbean-landgoed in Rennies Beach. Gaste het tot al die landgoed se geriewe. Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan tot 8 gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]