Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Wildsplase (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Rennies Beach

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rennies Beach van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rennies Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rennies Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rennies Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rennies Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rennies Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes. Dié eenheid het ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Paradise at 73 Eden Wilds is 'n selfsorg-eenheid in 'n oord op die oewer van die Umtamvunarivier aan die Wildekus. Die omgewing bied 'n verskeidenheid buitelug-doendinge vir gaste om te ervaar en skilderagtige natuu...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 400
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estate Deluxe is 'n losstaande selfsorghuis in Caribbean Estate en is naby Wild Coast Sun, Umtamvunarivier en die strand geleë. Caribbean Estate is 'n landgoed met 'n tropiese ligging aan die Suidkus van ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 'n gesin van 6 in 'n oord langs die Umtamvunarivier. Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofs...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Eden Wilds 80 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in die dorpie Port Edward geleë. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die rollende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, Rennies Beach

Hlabelela Backpackers Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in grasdak-chalets in Banner Rest, Port Edward. Die lodge is in die Umtamvuna-vallei met 'n uitsig oor die rivier en Transkei geleë. Verblyf by Hlabelela ...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estates 26 On Calypso bied selfsorgverblyf op die Caribbean Estates in Rennies Beach. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Die dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en be...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estate Barbados B10 is 'n selfsorgvilla op die Caribbean Estates in Rennies Beach. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rennies Beach

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, KwaZulu-Natal

De Novo Lodge bied selfsorgverblyf in 'n idilliese, subtropiese omgewing in Port Edward aan KwaZulu-Natal se bekende Suidkus. Dié lodge skuil teen die Old Pont-pad wat na die Umtamvunarivier lei. De Novo Lodge het...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 880
R1 692
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Wave 'n Sea is selfsorghuis in ’n Kaap-styl in Port Edward, ongeveer 1,4 km vanaf die strand. Dit is ideaal vir ’n familievakansie. Die huis bied verblyf aan ’n familie van 7 en beskik oor 4 slaapkamers, 2 ba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]