Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Kakamas (8)
Keimoes (12)
Pofadder (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Lodges (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Riemvasmaak Streek

4.2 / 5  
volgens 147 resensies
Lees regte resensies van Riemvasmaak Streek van 147 geverifieerde gaste.
Indien jy Riemvasmaak Streek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riemvasmaak Streek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riemvasmaak Streek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riemvasmaak Region Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riemvasmaak Streek Akkommodasie

44 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Keimoes,
Riemvasmaak Streek

Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voëlspesies binne 'n radius van 15 km van Tkabies af en ons kenmerkende Kalahari-gasvryheid sal jou kui...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari,
Riemvasmaak Streek

Lake Grappa Guest Farm voorsien rus vir die liggaam en gees in 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie gasteplaas skuil in die hartjie van die Groen Kalahari en word omring deur wingerd wat tafeldruiwe oplewer. Daar ...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanoneiland,
Riemvasmaak Streek

African Vineyard Guesthouse & Wellness Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wingerde van Kanoneiland in die Groen Kalahari-streek geleë. Dit is die ideale plekkie vir gaste...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies,
Riemvasmaak Streek

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes,
Riemvasmaak Streek

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pofadder,
Riemvasmaak Streek

Pofadder Inn is 'n hotel wat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë is. Dié dorp is op die platteland en is sowat 163 km van Springbok en sowat 218 km van Upington af. Verblyf word gebied in 25 kamers. Elke kamer he...

10% af Aanbod!
VanafR1 380
R1 242
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groen Kalahari,
Riemvasmaak Streek

Vergelegen Country Guesthouse is in die Oranjeriviervallei geleë in 'n pragtige plaasomgewing in die buitewyke van Kakamas. Die gastehuis is op die deurpad na die Kalahari en Namibië, Namakwaland en die Richtersve...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Augrabies,
Riemvasmaak Streek

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie, Augrabies. Dié dorp is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is veral bekend as die tuiste van die asemrowende waterval by die Augrabies Nasion...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies,
Riemvasmaak Streek

Daberas Guest Farm is in die Laer Oranjeriviervallei geleë wat ook bekendstaan as die Verlore Vallei van Edelgesteentes. Die maanlandskap van die vallei kan van verskeie uitkykpunte waardeer word en die prentjiemoo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari,
Riemvasmaak Streek

Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in 'n selfsorg-eenheid tuisgaan. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riemvasmaak Streek akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...